Swartkol-Kurper

Die Swartkol-kurper (Microctenopoma intermedium) is 'n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier, die boonste en onderste gedeeltes van die Zambezirivier, St.

Lucia, KwaZulu-Natal">St. Lucia en die suidelike sytakke van die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot climbing perch.

Swartkol-kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. intermedium
Binomiale naam
Microctenopoma intermedium
(Pellegrin, 1920)

Voorkoms

Die vis het 'n elipsvormige lyf met 'n gepunte kop en 'n klein bek. In die bek is skerp, konies gevormde tande. Die vis is normaalweg donkerbruin of swart en daar is donker strepe wat uitstraal van die . Op die lyf is 7 -1 3 donker, vertikale bane met 'n swart kol op die basis van die stertvin. Daar is wit strepe in die dorsale en anale vinne. Mannetjies wat broei word pers met donker strepe. Die vis word 55 mm lank.

Habitat

Die vis leef in vlak water in redelike digte plantegroei van riviere, mere en kanale van moerasse en vloedvlaktes. Hulle vreet insekte en ander klein organismes. Die mannetjies bou 'n nes vol lugborrels wat op die water se oppervlak dryf waaronder hulle paar. Die eiers dryf en word in die nes bewaar deur die mannetjie.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Tags:

Swartkol-Kurper VoorkomsSwartkol-Kurper HabitatSwartkol-Kurper Sien ookSwartkol-Kurper Eksterne skakelSwartkol-Kurper BronSwartkol-Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarBesoedelingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoolhidraatVergelykings (taalkunde)Wayde van NiekerkSikloonPikkewynIdioomTeam Fortress 2KatoenNoordwesSaartjie BaartmanRobert SobukweSuiwelprodukReg tot ‘n gesonde omgewingSelfieHeks van HexrivierLidwoordHartNarsismeKlimaatKunselementeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAfrikaanse WikipediaPussy RiotVennootskapNoord-KaapErektiele disfunksieOogproblemeToestand van materieVakbondPenisSonkragPerdTienerHindoeïsmePesachDierKommunikasieWiskundeDaggaAvbobTradisionele Afrika-medisyneLyfstraf in skoleManie LibbokVlinderWet op NaturellengrondKankerGroot TrekVrouMantisKangaroeKarooMIVBrasiliëTrekarbeidMaroela MediaAnale kankerNedersettingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieSinkPlae van EgiptePlaattektoniekKunsmatige intelligensieBelastingBewaringstatusSimon PetrusRobbeneilandBywoordHemelBesemAarde se atmosfeerAfkortingGetalMenslike skeletSoortnaam🡆 More