Swartkol-Keiser

Die Swartkol-keiser (Lethrinus harak) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Sodwanabaai.

Dit kom ook voor by die meeste Indiese oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot emperor.

Swartkol-keiser
Swartkol-Keiser
Swartkol-Keiser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Lethrinus

Spesie:
L. harak
Binomiale naam
Lethrinus harak
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Lethrinus azureus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus bleekeri (Klunzinger, 1884)
  • Lethrinus bonhamensis (Günther, 1874)
  • Lethrinus johnii (Castelnau, 1873)
  • Lethrinus papuensis (Alleyne & Macleay, 1877)
  • Lethrinus rhodopterus (Bleeker, 1852)
  • Sciaena harak (Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis is olyfgroen of grys aan die bokant met blouwit of wit kolletjies op die skubbe. Daar is 'n groot swart vlek net onder die sylyn in die middel van die lyf. By party visse ontbreek die vlek wat die indentifiseing van die vis bemoeilik. Die vis word tot 50 cm groot.

Habitat

Die vis leef in in vlak sanderige, dooie koraal of seegrasbeddings areas naby riwwe. Hulle vreet onder andere skaaldiere, slakke, wurms en vis en is meestal alleenswemmers maar kan ook in klein groepies voorkom. Dit is 'n lekker eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartkol-Keiser VoorkomsSwartkol-Keiser HabitatSwartkol-Keiser Sien ookSwartkol-Keiser BronSwartkol-Keiser VerwysingsSwartkol-Keiser Eksterne skakelSwartkol-Keiser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Adolf HitlerGodVolhoubare ontwikkelingLandbou in Suid-AfrikaVulvaHomofoonJesus van NasaretKrugerwildtuinWatersuiweringYouTubeOmtrek, oppervlakte en volumeSelfoonAuschwitz-konsentrasiekampOogproblemePapegaaieMierHokkieHarry KerrToestand van materieOrthopteraDataverwerkingWiskundige terminologieErosietipesPornografieAce MagashuleSeksAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTegnologieKoolhidraatGevolge van aardverwarming op oseaneWebblaaierSkerpioenGroot vyfKlawers (speelkaarte)Suid-Afrikaanse GrensoorlogMichael JacksonTydDoelwitMeervoudAntjie KrogAlliterasieOnderwysOnomatopeeAfleiding (taalkunde)MetamfetamienJannie du ToitVerenigde State van AmerikaPornhubKaapstadChemiese elementRina HugoGemeenskapsorganisasieAndré JacobsPsigopatieSuid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBraaiRivierBelvidere Holy Trinity-kerkViëtnamWortelPlaasjapieMiddelmisbruik2024 Chinese Grand PrixDeon MeyerWerkloosheidTrevor ManuelKrieketGlobaliseringGqeberhaHamburgerBevolking🡆 More