Swarthelmlaksman

Die swarthelmlaksman (Prionops retzii) is 'n redelik algemene maar dikwels lokale standvoël in boomveld, insluitend miombo en oewerbos.

Hulle word oorwegend suidwaarts van die ewenaar in Afrika aangetref en bly in groepe van 5 tot 6 voëls in boomryke gebiede. Buite die broeityd vorm hulle gemengde groepe met ander helmlaksmanspesies en sluit ook by gemengde voëlgroepe aan. Hulle is vroeër meestal by die Malaconotidae of boslaksmans gereken, maar word tans by die Vangidae geplaas. Die voël is 22 cm groot en weeg 44 gram. Alhoewel nie 'n trekvoël nie, kan hulle lokaal nomadies wees in droogtetye. Die dikbekkoekoek, 'n broeiparasiet, gebruik hierdie spesie as broeigasheer vir hul kuikens. In Engels staan dit as Retz's helmetshrike bekend.

Swarthelmlaksman
Swarthelmlaksman
P. r. tricolor en roepe van die nominaat-subspesie, albei in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Prionopidae
Genus:
Prionops
Spesie:
P. retzii
Binomiale naam
Prionops retzii
Wahlberg, 1856

Subspesies

Vier subspesies word erken:

  • P. r. nigricans (Neumann, 1899) – suidsentraal-Afrika
  • P. r. graculinus Cabanis, 1868Oos-Afrika
  • P. r. retzii Wahlberg, 1856 – noordelike streke van suidelike Afrika
  • P. r. tricolor G.R.Gray, 1864 – oostelike en suidoostelike Afrika, veral kuslangs

Verspreiding

Die spesie word aangetref in Angola, noordoostelike Botswana, DRK, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, noordelike Namibië, Somalië, noordelike Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaApokriewe boekeChemiese elementDroogteMadison IvyHannes van WykTierWorcesterVervoerDistillasieLimfvatstelselSeksueel oordraagbare infeksieSelfoonFisiese oefeningVigsKorrupsieHamburgerOorstromingProteaOutismeBernice WestNapoleon BonaparteOm-te-infinitiefkonstruksieHernubare energieTweede Nuwe JaarVoorsetselInnes en Franna BenadéMangelontstekingCarles PuigdemontFabelWieg van die MensdomTweede WêreldoorlogDubbelpuntYstertydperkDiskriminasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVerantwoordelikheidMasturbasieLetterkundeVarkgriepVulkaanToestand van materieMaatskappySwart nasionalismeBybelDikdermKaapstadse waterkrisis 2015-2018KommunikasieGipsUnie van Suid-AfrikaLoftus MaraisGewasboerdery in Suid-AfrikaDemokrasiePretoriaLys van bekende Suid-AfrikanersKolorektale kankerToerismeMonopolieGenadedoodVlagterminologieKlimaatsverandering in AfrikaHeuningbyTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)BreinPornografiese subgenresSelNag van die lang messeAnale seksMIVBoelieryDesmond TutuIndustriële RevolusieLieweheersbesieKoperRooibokVaste stofAfrikanerweerstandsbeweging🡆 More