Swartgekolde Valkvis: Vis spesie

Die Swartgekolde valkvis (Cristacirrhitus punctatus) is 'n vis van die westelike Indiese Oseaan waar dit voorkom by Madagaskar, Mauritius en aan die ooskus van Suidelike Afrika vanaf Mosambiek tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted hawkfish.

Swartgekolde valkvis
Swartgekolde Valkvis: Identifikasie, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cristacirrhitus
Spesie:
C. punctatus
Binomiale naam
Cristacirrhitus punctatus
(Cuvier, 1829)

Identifikasie

Die vis word tot 17 cm lank. Die vis lyk meer na 'n skerpioenvis en die lyf is dof gevlek met onreëlmatige bruin en ligter vlekke. Die kop is donkerrooi met verskeie swart en ligte kolletjies. Die vinne is rooi met nou, ligte strepe.

Hulle leef in kusrotsareas en vlak riwwe in water wat 10 tot 30 m diep is. Die visse is alleenlopers en word maklik misgekyk weens hul uitstekende kamoeflering. Hulle vreet klein vissies en ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Swartgekolde Valkvis IdentifikasieSwartgekolde Valkvis Sien ookSwartgekolde Valkvis BronSwartgekolde Valkvis Eksterne skakelSwartgekolde Valkvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AtletiekVennootskapWikipediaSelakantPenisHartaanvalWortelWaterkringloopEllipstekenKankerJodeFabelCleopatra VIIEnkelvoudige sinEngelandBywoordRelatiwiteitsteorieUnited Democratic FrontGewasboerdery in Suid-AfrikaOmgewingsbeheerRonelda KamferVerkleinwoordGeldLys van musiekinstrumenteKleurSelfmoordProvinsies van Suid-AfrikaWerkersdagToringLys van bekende Suid-AfrikanersStikstofMaanEngelsWeer (meteorologie)VarkgriepElandréLys van myne in Suid-AfrikaLewerAardbewingTienie HollowayLys van Afrikaanse skrywersStilleweJuraMynbedryf van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanPankreasOrthopteraRenteLionel MessiBreinkaartNederlandWeerfrontArmoedeverligtingNapoleon BonaparteVryheidsmanifesSonpaneelDiatomiese molekuulMieliestronkKaapstadNiemetaalLionel PetersonJeanette FerreiraMoslemLangste woordDesmond TutuStadVoëlVerbondsarkSeksueel oordraagbare infeksieMynbouFranse RewolusieWaterDirekte en Indirekte redeAngina pectorisBoomslangWetenskaplike klassifikasie🡆 More