Swarteend: Voëlspesie

Die swarteend (Anas sparsa) is 'n algemene standvoël in Suidelike Afrika.

Swarteend
Swarteend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. sparsa
Binomiale naam
Anas sparsa
Eyton, 1838
Subspesies
Sien teks

Identifikasie

48–57 cm. Die Swarteend is omtrent totaal swart, met wit vlekke op die rug en helder oranje bene en pote. Die snawel is blouerig. In die skemerure net voor sonsondergang is die eendsoort aktief. Hulle is baie goed gekamoefleer op die donker water en vlieg ook nie sommer op nie.

Habitat

Die habitat is hoofsaaklik riviere en vloeiende water strome gedurende die dag en groot oop oppervlaktes water gedurende die nag. Dit is 'n tipiese riviereend.

Dieet

Die eende eet larwes en papies wat normaalweg onder klippe voorkom, klein water diertjies, plantmeteriaal, sade, klein visse en slakke.

Verspreiding

Hierdie eende kom wyd verspreid in die meeste dele van Afrika voor, maar is nie juis volop nie.

Geluid

Die eend uiter hoë-noot fluit.

Subspesies

  • A. s. sparsa
  • A. s. leucostigma

Ander name

  • Engelse naam: African black duck / Black duck / black river duck / West African black duck / South African black duck / Ethiopian black duck
  • Duitse naam: Schwarzente
  • Wetenskaplike naam: Anas sparsa

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Swarteend IdentifikasieSwarteend HabitatSwarteend DieetSwarteend VerspreidingSwarteend GeluidSwarteend SubspesiesSwarteend Ander nameSwarteend Sien ookSwarteend BronnelysSwarteend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KompasMIVRooibokLeah van NiekerkNiersteenReënspinnekopPersoonlikheidPseudowetenskapSeksBosvarkLys van bekende Suid-AfrikanersGroot DepressieSirkelTsjeggiesSan FranciscoWayde van NiekerkNelson MandelaRumatiekEnsiklopediePresident van die Verenigde State van AmerikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAngina pectorisOogproblemeHorlosieMensMenslike-ontwikkelingsindeksDuifBTWSelfoonChemiese verbindingGeslagBeer AdriaanseDundermEjakulasieApostoliese KerkeBoet TroskieAdolf HitlerBywoordGeskiedenis van die AardeVrouKoringPlastiekUnie van Suid-AfrikaIndonesiëVaginale kankerNagmaalHeks van HexrivierKlimaatsverandering in AfrikaTrekarbeidPampoentjiesPlae van EgipteGetalMaatskappyWaterstofErfenisdag (Suid-Afrika)NederlandsWet op NaturellengrondHoofpynPornPeriodieke tabelRenteOrganismeBeroerteIntensiewe vormBysteekAboriginesLeierskapChemiese elementSoweto-opstandVoortrekkermonumentDiatomiese molekuulPoësiePinksterLatynOutismeMisdaadromanNederduitse Gereformeerde KerkEkostelsel🡆 More