Swartbitterbessie: Plantspesie

Die swartbitterbessie (Strychnos potatorum) is 'n boomspesie wat behoort tot die genus Strychnos en familie Loganiaceae.

In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Limpopo. Dit kom ook in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Indië, Madagaskar, Malawi, Mianmar, Mosambiek, Namibië in die Caprivistrook, Rwanda, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Swartbitterbessie
Swartbitterbessie: Plantspesie
Die sade word gebruik vir reiniging
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Loganiaceae
Genus: Strychnos
Spesie:
S. potatorum
Binomiale naam
Strychnos potatorum
L.f., 1782
Sinonieme
  • Strychnos heterodoxa Gilg
  • Strychnos monosperma Stokes
  • Strychnos stuhlmannii Gilg
  • Strychnos tetankotta Retz.

Die sade van die boom word algemeen gebruik in tradisionele medisyne sowel as vir die suiwering van water in Indië en Mianmar.

Die boom se FSA-nommer is 630.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerKoolhidraatWêreld- Ekonomiese ForumLys van Afrikaanse televisiereekseGesonde dieetAdolf HitlerNatuurbewaringBokmakieriePerdBurgerregtePornhubWaterbesparing in Suid-AfrikaDroomAkademiaChris HaniWikiHolocaustVaginale kankerGordelroosKrokodilJeugdagJavaScriptAnrich HerbstWatersuiweringRooibokAtoomOogBloemfonteinSharpeville-slagtingWet op Bantoe-onderwysArthur GrumiauxWoordsoortKongo-krisisLandbouKonjunktivitisShakaSlangKangogrotteOrale seksAppelNarsistiese persoonlikheidsteuringKarooSkildklierSoutsuurPornografiese akteurBeroerteAnneli van RooyenThys die BosveldklongAardedagLys van Griekse mitologiese figureKommunismeJan-Willem BreureEerste WêreldoorlogWayde van NiekerkNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaXenofobieAardeProstaatklierVratDialoog in fiksieAborsie in Suid-AfrikaKewerAngina pectorisLenteLetterlike en figuurlike taalgebruikKoos du PlessisGeskiedenis van erotiese afbeeldingsChristendomHartversakingChemiese elementJansenvilleLyfstraf in skoleKoorsBevolkingsafnameWoordeboek van die Afrikaanse TaalBeurtkragBestaansboerdery🡆 More