Swartband-Koningvis

Die Swartband-koningvis (Seriolina nigrofasciata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Sri Lanka tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded kingfish.

Swartband-koningvis
Swartband-Koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Seriolina
Spesie:
S. nigrofasciata
Binomiale naam
Seriolina nigrofasciata
Sinonieme
  • Nomeus nigrofasciatus (Rüppell, 1829)
  • Seriola intermedia (Temminck & Schlegel, 1845)
  • Seriola nigrofasciata (Rüppell, 1829)
  • Zonichthys nigrofasciata (Rüppell, 1829)

Voorkoms

Die volwasse vis is donker blou-grys aan die bokant en silwer aan die onderkant. Die stert- en die maagvinne is geelbruin tot swart en die dorsalevin is swart. Die onvolwasse visse is silwer met 5-7 skuinsstrepe of vlekke op die boonste helfte van die lyf. Die maagvinne is swart en daar is 'n swart vlek op die lobbe van die stertvin.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Swartband-Koningvis VoorkomsSwartband-Koningvis Sien ookSwartband-Koningvis Eksterne skakelSwartband-Koningvis BronSwartband-Koningvis VerwysingsSwartband-Koningvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierversakingInstagramHipertensieAgtervoegselSuid-Afrikaanse GrensoorlogAntoniemAuschwitz-konsentrasiekampErfenisVerkleurmannetjieAngina pectorisFranse RewolusieVraag en aanbodSpinnekopPretoriaVisPornhubHomoniemSokkerTrekarbeidPlatinumBobbejaanLetterlike en figuurlike taalgebruikNatuurlike hulpbronSeptimius FundKoolstofdioksiedLys van chemiese elemente volgens atoomgetalApostoliese GeloofsbelydenisMetaalNarsismeGalileo GalileiHartaanvalAustraliëDemi Lee MooreJode in Suid-AfrikaVulkanismeBasisinkomsteLidwoordVaginale kankerHorlosieLenteKrugerwildtuinArmoedeverligtingOorkruipersEnkelvoudige sinWikimedia-stigtingVerenigde State van AmerikaLionel MessiOmtrek, oppervlakte en volumeInternetCristiano RonaldoNuwe TestamentLys van Griekse mitologiese figureProstaatkankerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBettie Cilliers-BarnardInvloed van vigs op die ekonomieOrgasmeSpierdistrofieSoweto-opstandBosluisbytkoorsKaapstadSnoekerGenadedoodTsoenamiAfrikanernasionalismeGroep van SeweLeierskapDokterLugbesoedelingMensGenesisVulvaInligtingRina HugoKlein-Karoo🡆 More