Swaelstert-Engelvis

Die Swaelstert-engelvis (Genicanthus caudovittatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Swallowtail angelfish.

Swaelstert-engelvis
Swaelstert-Engelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Genicanthus
Spesie:
G. caudovittatus
Binomiale naam
Genicanthus caudovittatus
(Günther, 1860)

Identifikasie

Die vis word tot 20cm lank. Dit het 'n meer slanker, langer lyf as die tipiese engelvis en die kop het 'n meer ronde profiel. Die mannetjies is ligblou tot wit met verskeie nou, swart strepe wat vertikaal oor die sye en boonste gedeelte van die kop strek. Die stertvin is holvormig met verlengde punte. Daar is rant van die dorsalevin is geel en daar is swart merke op die basis van die dorsalevin.

Die wyfie se lyf is witgrys en effens donkerder aan die rugkant. Die rante van die stertvin is swart en daar is 'n swart streep bokant die oog.

Die visse leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 25 tot 70m diep is. Hulle neig om in vlakker te leef in die Rooisee. Hulle kom in klein groepies voor wat gewoonlik uit 'n mannetjie en verskeie wyfies bestaan wat gewoonlik bokant die riwwe swem. Hulle vreet soöplankton.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Swaelstert-Engelvis IdentifikasieSwaelstert-Engelvis Sien ookSwaelstert-Engelvis Eksterne skakelSwaelstert-Engelvis BronSwaelstert-Engelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalSeksuele opwekkingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSkaakConsolidated B-24 LiberatorDigvormLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTussenwerpselCovid-19-pandemieAngina pectorisLiesbreukAfrikaanse taalleerNic de JagerOrale seksDikdermHorlosieLyfstraf in skoleLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Wiskundige terminologieAfvalbestuurErns GrundlingSuid-EuropaSkarlakenkoorsGesonde dieetIngenieurswesePussy RiotSportApostoliese GeloofsbelydenisVulkaanSarel Jacob PretoriusAardeNaaldekokerPeter SnydersKolitisBosluisbytkoorsNasionalismeWekkerBTWMetafoorLys van myne in Suid-AfrikaSout (chemiese stof)Mikro-ekonomieWetenskaplike metodeJode in Suid-AfrikaLys van visseLangste woordAboriginesVlinderAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMynbouAppel (sanger)TuberkuloseViëtnamoorlogReënWolfKlem-in-die-kaakPad na jou hartLien se lankstaanskoeneLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWerkloosheidWater (molekuul)TegnologieKoppeltekenElektroniese of digitale mediaArthur GrumiauxBeurtkragOranje-VrystaatBloedsomloopstelselHemelvaartsdagKunstenaarViëtnamAtlantis, Wes-KaapKeramiekVerdamping🡆 More