Swabiese Turkye

Die Swabiese Turkye is die grootste Duitse taaleiland in die huidige Hongarye.

Dit behels die Duitse vestigingsgebied in die suidelike dele van die Donau-Drau-plaat in die komitate Tolna (Duits Tolnau), Baranya (Branau) en Somogy (Schomodei).

Ná die einde van die Turkse heerskappy in die 16de en 17de eeu het - naas Slowaakse, Kroatiese en Serwiese setlaars - ook Duitse immigrante uit die Palts, Mainfranken, Hesse, die Westerwald, Fulda, Oos-Franke en Beiere hulle in die gewes gevestig. Die gebied het sy naam egter aan Swabiese setlaars te danke. Die meeste Duitssprekende bewoners het hul oorspronklike dialekte tot vandag toe bewaar.

Eksterne skakels

Tags:

DuitsHongarye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatSpelerposisies in rugbyMateriaalWolkMadison IvySpringbokkeSlag van Cuito CuanavalePrimêre sektor van die ekonomieYstertydperkTweede WêreldoorlogReënvalbepalingAborsie in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaToestand van materieTydAardeVoornaamwoordSteenkool in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieGregoriaanse kalenderBewaringstatusAkroniemWetenskaplike metodeVolhoubaarheidVoorsetselFabelLeonardo da VinciNasiebouGautengMierVerkleurmannetjieTienerGroot GatGoogleLys van visseLys van Joodse feeste en herdenkingsGeskiedenis van erotiese afbeeldingsIngrid JonkerGreen PornoNamibiëGamelanSlawernyDiskriminasieDaggaLys van Kaapstad se voorstedeBrongitisOntdekking van goud in Suid-AfrikaKolonialismeEkologieThys die BosveldklongNierWes-KaapDataverwerkingTelefoonSpysverteringstelselCristiano RonaldoWitrenosterDistillasieLewerNazi-DuitslandSeksuele opwekkingVerkragtingAntisemitismeItaliëHernubare energieN.P. van Wyk LouwBoer Soek 'n VrouWoordeboek van die Afrikaanse TaalAntjie SomersHeuningbyHartaanvalC. Louis LeipoldtNederlandsFranse RewolusieWaterstofBosluisbytkoorsOrgasme🡆 More