Swaarmoedpas

Swaarmoedpas is 'n bergpas wat op P1452- grondpad in die Warm Bokkeveld lê, noordoos van Ceres en oos van die R46-provinsiale pad.

Die pas is 6km lank, bereik 'n hoogte van 1 036m bo seespieël en het 'n maksimum helling van 1:16. Dit is deel van die Tankwa-Camino-staproete.

Swaarmoedpas
Ligging Noordoos van Ceres
Maksimumhelling 1:16
Hoogte 1 036 m
Oppervlak Grond

Op dieselfde pad is die Bo-Swaarmoeldpas. Dit bereik 'n hoogte van 1172m en 'n steilte van 1:6.

Sien ook

Tags:

BergpasCeresR46 (Suid-Afrika)Warm Bokkeveld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MasturbasieDermpoliepRenosterTegnologieKaliumMobutu Sese SekoVerkleurmannetjieSan Andreas-breukLys van nedersettings in Suid-AfrikaWiskundeThe CranberriesJaarBloeddrukLionel MessiOopbroninhoudIngenieursweseEienaamVennootskapHartLeeudoringstad-spoorwegrampTropiese sikloonDie Laaste Avondmaal (Leonardo)WelwitschiaHeupvervangingCristiano RonaldoTatoeëermerkSikloonGianna MichaelsLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGetalHolocaustSneeuStilleweLeestekenFamilie (verwantskap)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalMenslike skeletRonelda KamferDomkragYouTubeLAarverkalkingFilistyneVryheidsdagPresident van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieWolkEkotoerismeLangste woordTydsoneJacques LootsOorstromingVoorsetselTreinSelfkonsepKlinkerNeurenberg-verhoreMisdaadromanLodewyk XVI van FrankrykHeuningbyAlkoholismeSelakantSelfstandige naamwoordGemeenskapHibernasieVrymesselaryIntensiewe vormVerkleinwoordLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)KommunikasieMark (ekonomie)MisdaadMuskeljaatkatPubiese hare🡆 More