Supersaurus

Supersaurus (super-akkedis) was ’n genus souropode-dinosourusse wat in 1972 deur Vivian Jones in Colorado, VSA, ontdek is.

Die formasie waarin dit gevind is, dateer uit sowat 153 miljoen jaar gelede. Dit is een van die grootste dinosourusse wat uit goeiegehalte-oorblyfsels bekend is. Dit was sowat 33 tot 34 m lank.

Supersaurus
Tydperk: Laat Jura 153 m. jaar gelede
Supersaurus
’n Skelet van Supersaurus (Museum of Ancient Life).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
†Diplodocoidea
Familie:
Genus:
Supersaurus

(Jensen, 1985)
Spesies

S. vivianae

Supersaurus
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Suborde: Sauropodomorpha
Familie: Diplodocidae
Genus: Supersaurus
(Jensen, 1985)

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardedagLys van musiekinstrumenteKoolstofOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVloeistofGroot DepressieKnieMiddelmisbruikPenisInligtingstegnologieSharpeville-slagtingWaarheid-en-versoeningskommissieVeeartsHartaanvalGemeenskapsorganisasieAntoniemVarkgriepBonné de BodRudi ClaaseKarlien van JaarsveldNylrivier (Suid-Afrika)BevolkingJo BlackPad na jou hartAarverkalkingPornografiese akteurAssonansieMantisJode in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogByMikro-ekonomieKaliforniëLys van Suid-Afrikaanse skrywersVerdampingZack du PlessisSigaretWerkwoordNommertekenArgitektuurStereotipeHarry PotterGewone luislangTaylor SwiftViëtnamoorlogSonnestelselNatuurrampSatellietDuitslandBipolêre gemoedsteuringVoedingWaterTegnologieParkinson se siekteToekoms van die AardeSwawelUniegebouGlasKaren MeiringVoorvoegselAfrikaansGrondbesoedelingChemiese elementSwartbewussynsbewegingMonopolieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMaanSkerpioenInstagramEnkelvoudige sinMynbouNierJan van Hunks🡆 More