Sully Prudhomme

René-François-Armand (Sully) Prudhomme (Parys, Frankryk, 16 Maart 1839 - Châtenay-Malabry, Frankryk, 6 September 1907) was 'n Franse digter en essayis, en wenner van die eerste Nobelprys vir Letterkunde in 1901.

Sully Prudhomme
Sully Prudhomme
Gebore
René François Armand Prudhomme

16 Maart, 1839
Sterf6 September 1907
Châtenay-Malabry, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
BeroepDigter en essayis

Oorspronklik het Prudhomme hom as ingenieur bekwaam, maar het later 'n filosoof geword en hom toe na die digkuns gewend. Sy doel in dié genre was om "wetenskaplike digkuns vir moderne tye" te skep.

Hy het 'n ernstige en melankoliese geaardheid gehad.

Bibliografie

Poësie

  • Stances et poèmes (Posisies en gedigte), 1865.
  • Les épreuves (Die toetse), 1866.
  • Les solitudes: poésies (Die verlatenhede: digkunse), 1869.
  • Les destins (Die lotgevalle), 1872.
  • La France (Frankryk), 1874.
  • Les vaines tendresses (Die ydele vriendelikhede), 1875.
  • Le Zénith (Die toppunt)(gedig), gepubliseer in die koerant Revue des deux mondes (Oorsig van twee wêrelde), 1876.
  • La justice (Geregtigheid)(gedig), 1878.
  • Poésie (Digkuns), 1865-88, 1883-88.
  • Le prisme, poésies diverses (Die prisma en ander gedigte), 1886.
  • Le bonheur (Die vreugde)(gedig), 1888.
  • Épaves (Wrakke), 1908.

Prosa

  • Œuvres de Sully Prudhomme (Die werke van Sully Prrudhomme)(poësie en prosa), 8 volumes, 1883-1908.
  • Que sais-je? (Wat weet ek?) (filosofie), 1896.
  • Testament poétique (Digkundige wil) (essays), 1901.
  • La vraie religion selon Pascal (Die ware geloof volgens Pascal) (essays), 1905.
  • Journal intime: lettres-pensée (Intieme dagboek: gedagtebriewe) (dagboek), 1922.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Sully Prudhomme BibliografieSully Prudhomme VerwysingsSully Prudhomme Eksterne skakelsSully Prudhomme16 Maart1839190119076 SeptemberDigterEssayisFrankrykNobelprys vir LetterkundeParys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Familie (verwantskap)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Nieu-SeelandBobby van JaarsveldReënvalbepalingParlement van Suid-AfrikaLiewe HeksieIranse aanval op Israel in 2024TitaanAfrikaDoelwitAngssteuringStikstofSeksKoolstofMusiekSuikersiekteWoudAfrikaanse taalleerMasturbasieSeringboomAfghanistanLys van kinderspeletjiesDansBestuiwingMenstruasieGroot GatRookgewoonteNag van die lang messeHibernasieMisdaadromanBoomBrugDigvormKlein-KarooAfleiding (taalkunde)GrondwaterHerfsGeskiedenis van die BoererepubliekeTuberkuloseKaapstadBosluisFrankrykSuid-Afrikaanse randAdolessensieLys van hoofstedeDieretuinSomerSamestellende afleidingDubbelpuntOranjerivierRefentse MorakeBoereVerdampingVoegwoordKommunismeOogproblemeVingerseksSharpeville-slagtingSeestroomWolkEienaamPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJo BlackKolitisWiskundige terminologieBlonde stereotipeBruto binnelandse produkWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOnomatopeeGoudkus (streek)Finale OplossingDolfynKoppeltekenLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSkoenlapperHout🡆 More