Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG; Engels: Southern African Development Community, SADC; Frans: Communauté de développement d'Afrique australe, CDAA; Portugees: Comunidade para o Desenvolvimento da África Austral, CDAA; Swahili: Jumuiya ya Maendeleo ya Nchi za Kusini mwa Afrika) is ’n interregeringsorganisasie met sy hoofkwartier in Gaborone, Botswana.

Die doel van die organisasie is om sosio-ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder en ook om politieke en veiligheidsamewerking onder die 16 lande in Suider-Afrika te versterk. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Swahili.

Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (Afrikaans)
Southern African Development Community (Engels)
Communauté de développement d'Afrique australe (Frans)
Comunidade para o Desenvolvimento da África Austral (Portugees)
Jumuiya ya Maendeleo ya Nchi za Kusini mwa Afrika (Swahili)
Vlag van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap Wapen van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Towards a Common Future
(Engels vir: "Op pad na 'n gemeensame toekoms")
Volkslied: SADC Anthem
Ligging van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Hoofstad Gaborone, Botswana

24°40′S 25°55′O / 24.667°S 25.917°O / -24.667; 25.917

Grootste stad Luanda, Angola

8°50′S 13°20′O / 8.833°S 13.333°O / -8.833; 13.333

Amptelike tale Engels, Frans, Portugees en Swahili
Regering
• Spitsberaadvoorsitter
• Raadsvoorsitter
• SAOG-voorsitter
• Hofvoorsitter
• Uitvoerende Sekretaris
Internasionale organisasie
Vlag van Tanzanië John Magufuli
Vlag van Tanzanië Palamagamba Kabudi
Vlag van Mauritius Abdool Ameen
Vlag van Mauritius Ariranga Pillay
Vlag van Tanzanië Stergomena Tax
Onafhanklikheid
• as SAOKK
• as SAOG
Stigting
17 April 1980
17 Augustus 1992
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
9 882 959 km2  
3 815 832 myl2
Bevolking
 - -skatting
 - Digtheid
 
300 miljoen ()
/ km2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$1 575 miljard
$5 260

Geldeenheid ()
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
SCT (UTC+4)
Internet-TLD
Skakelkode +
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in die historiese "gym" in Windhoek, Namibië
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
'n Euler-diagram van Afrika se interregeringsorganisasies

Lidlande

Die SAOG het 16 lidlande:

Lidlande volgens oppervlakte en bevolking
Land Oppervlakte

(km²)

Bevolking Notas
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Angola 1 246 700 25 646 166
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Botswana 582 000 2 024 904
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Comore-eilande 2 235 575 660 sedert 20 Augustus 2017
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Demokratiese Republiek die Kongo 2 344 858 29 916 800 sedert 8 September 1997
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Eswatini 17 363 844 223
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Lesotho 30 355 1 741 406
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Madagaskar 587 295 12 238 914 lidmaatskap heringestel op 30 Januarie 2014, ná die opgelegde skorsing in 2009
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Malawi 118 484 13 077 160
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Mauritius 1 969 1 237 000 sedert 28 Augustus 1995
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Mosambiek 801 590 20 252 223
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Namibië 824 268 2 104 900 sedert 21 Maart 1990 (sedert onafhanklikheid)
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Seychelle 456 90 945 ook voorheen lid van die SAOG vanaf 8 September 1997 tot 1 Julie 2004, weer in 2008 aangesluit.
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Suid-Afrika 1 221 037 56 000 000 sedert 30 Augustus 1994
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Tanzanië 947 303 44 928 923
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Zambië 752 612 13 046 508
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Zimbabwe 390 757 12 973 808
  • Daarbenewens het Burundi versoek om aan te sluit.

Leiers

Voorsitters

Land Naam Ampstermyn
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Zambië Levy Mwanawasa 2007–2008
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Suid-Afrika Kgalema Motlanthe 2008–2009
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Demokratiese Republiek die Kongo Joseph Kabila 2009–2010
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Namibië Hage Geingob 2010–2011
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Angola José Eduardo dos Santos 2011–2012
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Mosambiek Filipe Nyusi 2012–2013
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Malawi Joyce Banda
Peter Mutharika
2013–31 Mei 2014
31 Mei–17 Augustus 2014
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Zimbabwe Robert Mugabe 2014–2016
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Botswana Ian Khama 2015–2016
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Swaziland Mswati III 2016–2017
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Suid-Afrika Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
2017–2018
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Namibië Hage Geingob 17 Augustus 2018 – 17 Augustus 2019
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Tanzanië John Magufuli 17 Augustus 2019 – 17 Augustus 2020
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Mosambiek Filipe Nyusi 17 Augustus 2020 - Hede

Uitvoerende sekretarisse

Land Naam Ampstermyn
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Namibië Kaire Mbuende 1994–2000
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Mauritius Prega Ramsamy 2000–2001 (waarnemend)
2001–2005
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Mosambiek Tomaz Salomão 2005–2013
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Tanzanië Stergomena Tax 2013–2021
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap  Botswana Elias Mpedi Magosi 2021–hede

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) Gabriël Oosthuizen, The Southern African Development Community: The organisation, its history, policies and prospects. Institute for Global Dialogue: Midrand, South Africa, 2006.
  • (en) John McCormick, The European Union: Politics and Policies. Westview Press: Boulder, Colorado, 2004.
  • (en) Muntschick, Johannes, The Southern African Development Community (SADC) and the European Union (EU). Regionalism and External Influence. Palgrave Macmillan: Cham. 2017. ISBN 978-3-319-45330-9.
  • (en) Ramsamy, Prega 2003 Global partnership for Africa. Presentation at the human rights conference on global partnerships for Africa’s development, Gaborone: SADC

Eksterne skakels

Tags:

Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap LidlandeSuider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap LeiersSuider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap Sien ookSuider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap VerwysingsSuider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap Verdere leesstofSuider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap Eksterne skakelsSuider-Afrikaanse OntwikkelingsgemeenskapAfrika-unieAmptelike taalBotswanaEngelsFransGaboronePortugeesSuider-AfrikaSwahili

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalIndustriële RevolusieC. Louis LeipoldtMenseregteSpringbokNedersettingChristiane JaccottetOssewaOnderwysMisdaadromanNatuurlike hulpbronHemelvaartsdagBynierAalwynMynbouDistrik SesEugenetikaGloeilampStellenboschSimon PetrusLeestekenReënvalbepalingKaartAkroniemDuitslandLettergreepKorrupsieKewerKarakteriseringVulvaKlereLys van kinderspeletjiesVloeistofBrendan PeyperMolekuulSeksismeSiya KolisiKolonoskopieFanie ViljoenKoppeltekenSkaakWoestynAdolf HitlerAlliterasieVoorsetselDemografie van Suid-AfrikaJohannesburgEufemismeDoelwitBruin menseGrondwet van Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaMadison IvyVoornaamwoordKanadaHemelBesemProvinsies van Suid-AfrikaMassaMiskruierAfvalbestuurKlimaatsverandering in AfrikaNazi-DuitslandSinoniemDeelteken en umlautKlavierNiersteenKoorsblaarProteïenSaartjie BaartmanSkarlakenkoorsMynbedryf van Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogWortelYstertydperkGevolge van aardverwarming op oseaneBruto binnelandse produkGeskiedenis van AfrikaansNierversaking🡆 More