Suideiland

Die Suideiland (Engels: South Island, Māori: Te Wai Pounamu en Te Waka a Māui) vorm saam met die Noordeiland die twee hoofeilande van Nieu-Seeland; hulle word deur die Cookstraat van mekaar geskei.

Die Suideiland het 'n oppervlakte van 150 437 km² en 'n bevolking van 1 135 500 in 2018 gehad. Dit is die 12de grootste eiland ter wêreld, die grootste van Nieu-Seeland en die tweede mees bevolkte eiland van die eilandstaat.

Suideiland
Inheemse naam: South Island (Engels)
Te Wai Pounamu en Te Waka a Māui (Maori)
Nasa-Satellietbeeld van Nieu-Seeland se Suideiland
Nasa-Satellietbeeld van Nieu-Seeland se Suideiland
Geografie

Ligging Nieu-Seeland, Oseanië en Stille Oseaan
Koördinate 43°59′S 170°27′O / 43.983°S 170.450°O / -43.983; 170.450 170°27′O / 43.983°S 170.450°O / -43.983; 170.450
Argipel Nieu-Seeland

Oppervlakte 150 437 vk km
Hoogste punt Aoraki/Mount Cook 3 754 m
Administrasie
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

Demografie
Bevolking 1 135 500

Bevolkingsgroepe Europeërs en Maori
Die wêreld se twaalfde grootste eiland en die grootste eiland van Nieu-Seeland
Suideiland
Kaart van die Suideiland

Die Suideiland grens in die weste aan die Tasmansee en in die ooste aan die oop Suidelike Stille Oseaan. Oorkant die Tasmansee is Australië geleë.

Die Māoriname van die eiland beteken "Jadewater" (Te Wai Pounamu) en "die kano van die Māui" (Te Waka a Māui), wat van die vorm van die eiland afgelei is. Die twee grootste stede op die Suideiland is Christchurch (363 200) en Dunedin (126 900). Van Nieu-Seeland se hoogste bergpieke is in die Nieu-Seelandse Alpe op die Suiderland geleë. Mount Cook is met 3 724 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van Nieu-Seeland, gevolg deur Mount Tasman met 3 497 meter.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EilandEilandstaatEngelsMaori (taal)Nieu-SeelandNoordeiland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jannie du ToitStresAt BothaSebraDierWhatsAppLys van Kaapstad se voorstedeSwitserlandByeboerderyLeah van NiekerkSias ReineckeRieldansOmtrek, oppervlakte en volumeArmoedeverligtingBywoordProvinsies van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteMaagTafelbergAfleiding (taalkunde)NetbalIntensiewe vormRamsar-vleilande in Suid-AfrikaDolfynKaliforniese KanaaleilandeLeon KrugerTaylor SwiftHondJan van TonderMierleeuBlaarNazi-DuitslandMeningsverskil oor aardverwarmingSpysverteringstelselPeach van PletzenZack du PlessisWynand StrydomSuiwelprodukOrgasmeBalletJak de PriesterAuschwitz-konsentrasiekampWolkTrekarbeidHeuningbyMiskruierWikimedia-stigtingLabia (geslagsdele)Wet op Bantoe-onderwysGeskiedenis van AfrikaansOorlogMaanNG gemeente JansenvilleKoppeltekenJohannesburgBloeddrukWaterkringloopKliniese depressieEekhoringMis (weerkunde)WaterstofSportTrappe van vergelykingWetenskaplike klassifikasieHorlosieSpelerposisies in rugbyLys van nedersettings in Suid-AfrikaIngenieursweseEkonomiese sektorGeboorteBoer Soek 'n VrouJo BlackVlekvrye staalJohan BadenhorstDiskriminasieBysteek🡆 More