Suid-Afrikaanse Referendum Van 1960

Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1960 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vír of téén republiekwording te stem.

Suid-Afrikaanse Referendum Van 1960
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die stemming het op 5 Oktober 1960 plaasgevind. Die uitkoms was 'n rakelingse oorwinning vir die republikeine. Op 31 Mei 1961 het die Unie van Suid-Afrika tot 'n einde en die Republiek van Suid-Afrika tot stand gekom. Die dag is as republiekdag gedenk tot die vakansiedag in 1994 afgeskaf is.

Suid-Afrikaanse Referendum Van 1960
Uitslag: Groen ten gunste; rooi teen republiekwording
Suid-Afrikaanse Referendum Van 1960
Charles Swart, die laaste goewerneur-generaal (1959–1961) en eerste staatspresident (1961–1967) van Suid-Afrika

Resultate

Vraag:

    Is u ten gunste van 'n Republiek vir die Unie? (Afrikaans)
    Are you in favour of a Republic for the Union? (Engels)
Keuse Stemme %
Vir 850 458 52,29
Teen 775 878 47,71
Bedorwe/ blanko stemme 7 904
Totaal 1 634 240 100
Geregistreer/ stempersentasie 1 800 426 90,77
Bron: Direct Democracy

Per provinsie

Provinsie Vir Teen Bedorwe
stemme
Totaal Geregistreer Persentasie
opkoms
Stemme % Stemme %
Kaapprovinsie 271 418 50,15 269 784 49,85 2 881 544 083 591 298 92,02
Natal 42 299 23,78 135 598 76,22 688 178 585 193 103 92,48
Oranje-Vrystaat 110 171 76,72 33 438 23,28 798 144 407 160 843 89,78
Suidwes-Afrika 19 938 62,39 12 017 37,61 280 32 235 37 135 86,80
Transvaal 406 632 55,58 325 041 44,42 3 257 734 930 818 047 89,84
Bron: Direct Democracy

Verwysings

Tags:

1960196131 Mei5 OktoberRepubliek van Suid-AfrikaRepubliekdagSuid-AfrikaUnie van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beenbreuke en ontwrigtingsSias ReineckeSteentydperkRugby, WarwickshireKongo-krisisLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesHeupvervangingWatersuiweringJodeMangelontstekingSonMis (weerkunde)SaldanhaPlastiekSkoolTranspirasiePastoorAluminiumAllan BoesakLieweheersbesieKlereWindkragKoos BekkerKhoikhoiInfeksieJesus van NasaretLys van politieke partye in Suid-AfrikaDierMuskeljaatkatMikro-ekonomieBelvidere Holy Trinity-kerkSuid-Afrikaanse GrensoorlogJansenvilleStres in hoërskoolMenslike penisgrootteVraag en aanbodTurksvyIdioomLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNic de JagerAppendiksKoggelmanderKaren MeiringKewerTatoeëermerkISO 3166-2BeesvleisRegardt van den BerghBlourokkeNG gemeente JansenvilleJudaïsmeOorlogBTWIntensiewe vormProteïenSigaretToekoms van die AardeLetterlike en figuurlike taalgebruikWet op NaturellengrondRooms-Katolieke KerkWaterbesoedelingKarooRieldansAt BothaVloeistofBloedvergiftigingMenslike skeletOogproblemePuberteitRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGrondbesoedelingKunsA🡆 More