Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014 is 'n algemene verkiesing wat op 7 Mei 2014 in Suid-Afrika gehou is.

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Dit was die vierde volledig-demokratiese verkiesing sedert die einde van apartheid in 1994.

Agtergrond

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Die sogenaamde "vrygebore"-generasie kon vir die verkiesing registreer
Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Aanwysing na 'n stemlokaal
Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Banier voor 'n stemlokaal
Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Ry mense in Midrand wat wag om hul stem uit te bring
Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Verkiesingsplakkate in Pretoria

Volgens die Grondwet van Suid-Afrika moet 'n verkiesing minstens elke vyf jaar plaasvind. Die doel van die verkiesing is om 'n nuwe Nasionale Vergadering en provinsiale wetgewers te verkies. Die Nasionale Vergadering bestaan uit 400 lede wat deur eweredige verteenwoordiging verkies word en wat op hulle beurt die president van die land verkies.

Politieke partye

Die regerende African National Congress (ANC) met die ondersteuning van die drieledige alliansie met die Kongres van Suid-Afrikaanse Vakverbonde (COSATU) en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) het sedert 1994 die meerderheid van die setels in die Nasionale Vergadering. In 1999 en 2004 het die steun effens toegeneem maar in 2009 van 69% na 65,9% afgeneem. Die ANC is gelei deur Jacob Zuma wat in 2012 vir ’n tweede vyfjaartermyn verkies is tot president van die ANC toe hy ’n wegholoorwinning teen Kgalema Motlanthe, die enigste opponent, behaal het. Cyril Ramaphosa is aangewys as adjunkpresident van die ANC nadat Motlanthe ’n tweede termyn van die hand gewys het.

Die Demokratiese Alliansie se steun het van 2009 tot 2014 toegeneem van 16,7% tot 22,2%, wat aan die party 'n bykomende 22 setels gee. Helen Zille is as leier herkies tydens die party se Federale Kongres in Gauteng. Die Congress of the People (Cope) was tot voor die verkiesing die derde grootste party en is gelei deur Mosiuoa Lekota. Hy is egter deur Mbhazima Shilowa teengestaan met die geveg wat tot in die Hooggeregshof gedraai het. As gevolg van die stryery het die party heelwat steun verloor en dit het daarop uitgeloop dat die United Congress deur ontnugterde Cope-lede gestig is.

Die Vryheidsfront Plus is in die verkiesing gelei deur Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye nadat hy ook herkies is as leier. Mangosuthu Buthelezi is steeds die leier van die Inkatha-Vryheidsparty (IVP) ten spyte van ’n aanslag deur Zanele kaMagwaza-Msibi, voormalige voorsitter van die IVP. Sy het die Nasionale Vryheidsparty gestig na ’n vete met Buthelezi.

Op 11 Maart 2014 het die Christen Demokratiese Party aangekondig dat die party hom aan die verkiesing onttrek omdat “met lede se swaarverdiende geld gedobbel word” in ’n poging om ’n setel in die parlement te kry.

Die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Verkiesingskommissie het op 17 Maart aangekondig dat 33 partye kandidate vir die nasionale parlementêre verkiesing geregistreer het. Die aantal partye wat om plekke in die provinsiale wetgewers meegeding het is soos volg:

  • Wes-Kaap – 26
  • Gauteng – 22
  • Limpopo – 20
  • Oos-Kaap – 18
  • KwaZulu-Natal – 18
  • Vrystaat – 17
  • Mpumalanga – 16
  • Noord-Kaap – 16
  • Noordwes – 16

Vier partye het egter nie die verlangde deposito betaal nie en het hul deelname verbeur omdat hulle nie voor 24 Maart 2014 die deposito betaal het nie.

Nuwe partye

Verskeie nuwe partye het op nasionale en provinsiale vlak aan die verkiesing deelgeneem:

Alliansies/Samewerkingsooreenkomste

Die Onafhanklike Demokrate wat 4 setels en 0,9% van die stemme in 2009 gekry het, het met die Demokratiese Alliansie saamgesmelt voor die verkiesing.

Op 17 Desember 2013 is aangekondig dat vyf politieke partye, naamlik Cope, die IVP, die ACDP, die UCDP en die Vryheidsfront Plus ’n samewerkingsooreenkoms bereik het met 20 spesifieke prioriteite waaroor die partye eenstemmigheid bereik het. Die partye in die koalisie, genaamd die Kollektief vir Demokrasie en onder voorsitterskap van Mosiuoa Lekota van Cope, sal hul eie identiteite behou en onder hul eie name en logos aan die verkiesing deelneem. Die IVP het aanvanklik deelname aan die koalisie ontken en gesê dat hulle versigtig is vir die stig van sulke koalisies omdat dit in vorige verkiesings slegs verwarring onder hul ondersteuners veroorsaak het.

Op 20 Desember 2013 het NUMSA, een van Cosatu se grootste bondgenote, aangekondig dat hulle nie die ANC of enige ander politieke party sal steun in 2014 nie en dat NUMSA beplan om ’n nuwe werkersklas-kollektief soortgelyk aan die ontbinde United Democratic Front met die uiteindelike doel om ’n sosialistiese party te vorm wat aan die 2019-verkiesing gaan deelneem.

Op 28 Januarie 2014 het die DA aangekondig dat Mamphela Ramphele ’n uitnodiging om as presidentskandidaat van die DA te staan, aanvaar het en dat die DA en Agang sou saamsmelt. Op 31 Januarie 2014 het Ramphele gesê dat sy nie DA-lidmaatskap wou aanvaar nie en dat sy die leier van Agang Suid-Afrika sal bly. Dit het heelwat verwarring veroorsaak. Op 2 Februarie 2014 het Zille gesê dat Ramphele die ooreenkoms verloën het. Ramphele het gevolglik verskoning gevra vir die omkeer in haar besluit en gesê dat die tydsberekening nie reg was nie.

Op 6 Februarie 2014 is aangekondig dat die Cope-lede wat Shilowa-ondersteuners was, beplan het om by die United Democratic Movement van Bantu Holomisa aan te sluit. Op 11 Maart 2014 het Al Jama-ah en die Afrika Moslemparty aangekondig dat hulle saam sou werk onder die naam Al Jama-ah Gemeenskapsparty. Op 12 Maart is verslag gedoen dat ’n DA-LP, Beverley Abrahams, by die ANC aangesluit het. Voorts is op 20 Maart 2014 bekend gemaak dat Lourie Bosman, Niekie van den Berg en Theo Coetzee van die DA en Pieter Vorster van die Afrikanerbond hulle by die Vryheidsfront Plus aangesluit het en hulself as parlementêre kandidate beskikbaar stel.

Uitslae

Nasionaal

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Kaart van die Nasionale Uitslae:

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

   IVP-meerderheid

   Geen meerderheid, IVP gewildste

   NVP-meerderheid

   Geen meerderheid, NVP gewildste

   Ander party-meerderheid

   Geen meerderheid, ander party gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in die Nasionale vergadering na die 2014-verkiesing

   ANC

   DA

   EFF

   IVP

   Ander partye

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in die Nasionale Raad van Provinsies na die 2014-verkiesing

   ANC permanente delegate

   ANC spesiale delegate

   DA permanente delegate

   DA spesiale delegate

   EFF permanente delegate

   EFF spesiale delegate

   ander party permanente delegate

   ander party spesiale delegate

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering Setels Verandering
African National Congress 11,436,921 62.15% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -3.75 249 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -15
Demokratiese Alliansie 4,091,584 22.23% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 +4.65 89 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 +18
Ekonomiese Vryheidsvegters 1,169,259 6.35% nuut 25 nuut
Inkatha Vryheidsparty 441,854 2.40% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -2.15 10 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -8
Nasionale Vryheidsparty 288,742 1.57% Nuut 6 Nuut
United Democratic Movement 184,636 1.00% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 +0.16 4 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Vryheidsfront Plus 165,715 0.90% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 +0.07 4 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Congress of the People 123,235 0.67% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -6.75 3 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -27
Afrika Christen Demokratiese Party 104,039 0.57% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.24 3 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African Independent Congress 97,642 0.53% Nuut 3 Nuut
Agang 52,350 0.28% Nuut 2 Nuut
Pan Africanist Congress 37,784 0.21% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.07 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 0
African People’s Convention 30,676 0.17% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.04 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 0
Al Jama-ah 25,976 0.14% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 0
Minority Front 22,589 0.12% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.12 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 1
United Christian Democratic Party 21,744 0.12% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.26 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 2
Azanian People’s Organisation 20,421 0.11% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.11 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 1
Bosbokrand Inwonersvereniging 15,271 0.08% Nuut 0 Nuut
Independent Civic Organisation of South Africa 14,472 0.08% Nuut 0 Nuut
Patriotic Alliance 13,263 0.07% Nuut 0 Nuut
Workers and Socialist Party 8,331 0.05% Nuut 0 Nuut
Ubuntu Party 8,234 0.04% Nuut 0 Nuut
Kingdom Governance Movement 6,408 0.03% Nuut 0 Nuut
Front Nasionaal 5,138 0.03% Nuut 0 Nuut
Keep It Straight And Simple 4,294 0.02% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 0
Pan Africanist Movement 3,815 0.02% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0.01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 0
First Nation Liberation Alliance 3,297 0.02% Nuut 0 Nuut
United Congress 3,136 0.02% Nuut 0 Nuut
Peoples Alliance 1,671 0.01% Nuut 0 Nuut
Totaal 18 402 497 100.00 400
Bedorwe stemme 251 960

Gauteng provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in Gauteng se Provinsiale Parlement:

   ANC

   DA

   EFF

   VF+

   IVP

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 2 348 564 53,59% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -10,44 40 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -7
Demokratiese Alliansie 1 349 001 30,78% [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +8,32 23 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +6
Ekonomiese Vryheidsvegters 451 318 10,30% NVT 8 NVT
Vryheidsfront Plus 52 436 1,20% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,43 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Inkatha Vryheidsparty 34 240 0,78% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,71 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Afrika Christen Demokratiese Party 27 196 0,62% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,25 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1
Congress of the People 21 652 0,49% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -7,28 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -6
Nasionale Vryheidsparty 20 733 0,47% NVT 0 NVT
United Democratic Movement 19 486 0,44% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,05 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Agang 18 258 0,42% NVT 0 NVT
Pan Africanist Congress 11 241 0,26% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,05 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African People’s Convention 7 187 0,16% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,04 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Azanian People’s Organisation 5 110 0,12% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,10 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Christian Democratic Party 3 641 0,08% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,16 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Minority Front 3 237 0,07% NVT 0 NVT
Front Nasionaal 2 285 0,05% NVT 0 NVT
Workers and Socialist Party 1 988 0,05% NVT 0 NVT
Patriotic Alliance 1 811 0,04% NVT 0 NVT
Independent Civic Association 974 0,02% NVT 0 NVT
Kingdom Governance Movement 815 0,02% NVT 0 NVT
Lekgotla for Democracy Advancement 695 0,02% NVT 0 NVT
Merafong Civic Association 295 0,01% NVT 0 NVT
Totaal 4 382 163 100.00 73
Bedorwe stemme 42 261

KwaZulu-Natal provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

   IVP-meerderheid

   Geen meerderheid, IVP gewildste

   NVP-meerderheid

   Geen meerderheid, NVP gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in KwaZulu-Natal se Provinsiale Parlement:

   ANC

   DA

   IVP

   NVP

   EFF

   MF

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 2 475 041 64,52% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1,57 52 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Demokratiese Alliansie 489 430 12,76% [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +3,42 10 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +3
Inkatha Vryheidsparty 416 496 10,86% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -11,54 9 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -9
Nasionale Vryheidsparty 280 425 7,31% NVT 6 NVT
Ekonomiese Vryheidsvegters 70 823 1,85% NVT 2 NVT
Minority Front 38 960 1,02% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1,04 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1
Afrika Christen Demokratiese Party 16 803 0,44% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,24 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1
Vryheidsfront Plus 7 695 0,20% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,04 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African People’s Convention 7 040 0,18% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,04 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Democratic Movement 6 632 0,17% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,06 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Congress of the People 5 968 0,16% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1,13 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1
Azanian People’s Organization 5 873 0,15% NVT 0 NVT
Truly Alliance 4 082 0,11% NVT 0 NVT
Pan Africanist Congress 2 930 0,08% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0,00 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
KZN Transport Alliance 2 796 0,07% NVT 0 NVT
United Christian Democratic Party 2 186 0,06% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Kingdom Governance Movement 1 903 0,05% NVT 0 NVT
Ubumbano Lwesizwe Sabangoni 926 0,02% NVT 0 NVT
Totaal 3 836 009 100.00 80
Bedorwe stemme 51 831

Limpopo provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in Limpopo se Provinsiale Parlement:

   ANC

   EFF

   DA

   COPE

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 1 149 248 78,60% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -6,28 39 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -4
Ekonomiese Vryheidsvegters 156 982 10,74% NVT 6 NVT
Demokratiese Alliansie 94 724 6,48% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +2,91 3 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Congress of the People 12 573 0,86% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -6,67 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1
Vryheidsfront Plus 10 102 0,69% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,08 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Afrika Christen Demokratiese Party 6 988 0,48% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,21 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Agang 5 197 0,36% NVT 0 NVT
African People’s Convention 5 058 0,35% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,05 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Pan Africanist Congress 4 266 0,29% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 -0,24 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Democratic Movement 3 920 0,27% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,08 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Azanian People’s Organisation 3 851 0,26% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,11 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Ximoko Party 3 044 0,21% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,02 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Workers and Socialist Party 1 222 0,08% NVT 0 NVT
Inkatha Vryheidsparty 1 219 0,08% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,02 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
South African Maintenance and
Estate Beneficiaries Association
1 105 0,08% NVT 0 NVT
United Christian Democratic Party 850 0,06% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,03 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Nasionale Vryheidsparty 586 0,04% NVT 0 NVT
Lekgotla for Democracy Advancement 556 0,04% NVT 0 NVT
Unemployed Movement SA 349 0,02% NVT 0 NVT
Merafong Civic Association 219 0,01% NVT 0 NVT
Totaal 1 462 186 100.00 49
Bedorwe stemme 18 409

Mpumalanga provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

   BRA-meerderheid

   Geen meerderheid, BRA gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in Mpumalanga se Provinsiale Parlement:

   ANC

   DA

   EFF

   BRA

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 1 045 409 78,23% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -7,31 24 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -3
Demokratiese Alliansie 138 990 10,4 % [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +2,79 3 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Ekonomiese Vryheidsvegters 83 589 6,26% NVT 2 NVT
Bosbokrand Inwonersvereniging 15 368 1,15% NVT 1 NVT
Vryheidsfront Plus 11 018 0,82% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,02 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  00
Nasionale Vryheidsparty 10 066 0,75% NVT 0 NVT
African People’s Convention 5 940 0,44% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,07 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Afrika Christen Demokratiese Party 5 324 0,40% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,11 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Congress of the People 4 288 0,32% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -2,59 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1
Sindawonye Progressive Party 4 244 0,32% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,18 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Inkatha Vryheidsparty 3 481 0,26% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,24 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Pan Africanist Congress 3 109 0,23% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,08 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Agang 1 705 0,13% NVT 0 NVT
United Democratic Movement 1 701 0,13% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,13 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Azanian People’s Organisation 1 235 0,09% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,13 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Christian Democratic Party 792 0,06% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 - 0,01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Totaal 1 336 259 100.00 30
Bedorwe stemme 19 333

Noord-Kaap provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in die Noord-Kaap se Provinsiale Parlement:

   ANC

   DA

   EFF

   COPE

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 272 053 64,40% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +3,65 20 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Demokratiese Alliansie 100 916 23,89% [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +6,38 7 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Ekonomiese Vryheidsvegters 20 951 4,96% NVT 2 NVT
Congress of the People 15,214 3,60% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -13,07 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -4
Vryheidsfront Plus 4 600 1,09% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,16 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Afrika Christen Demokratiese Party 2,421 0,57% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,43 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Christian Democratic Party 1 ,542 0,37% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,84 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African People’s Convention 1 191 0,28% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,06 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Azanian People’s Organisation 1 062 0,25% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,35 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Patriotic Alliance 583 0,14% NVT 0 NVT
Independent Civic Organisation of South Africa 499 0,12% NVT 0 NVT
Pan Africanist Congress of Azania 460 0,11% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,11 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Democratic Movement 366 0,09% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,06 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Inkatha Vryheidsparty 239 0,06% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,13 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
First Nation Liberation Alliance 194 0,05% NVT 0 NVT
Nasionale Vryheidsparty 139 0,03% NVT 0 NVT
Totaal 422 431 100.00 30
Bedorwe stemme 6 106

Noordwes provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

   EFF-meerderheid

   Geen meerderheid, EFF gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in Noordwes se Provinsiale Parlement:

   ANC

   EFF

   DA

   VF+

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 733 490 67,39% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -5,50 23 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -2
Ekonomiese Vryheidsvegters 143 765 13,21% NVT 5 NVT
Demokratiese Alliansie 138 521 12,73% [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +4,01 4 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Vryheidsfront Plus 18 746 1,72% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,09 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
United Christian Democratic Party 12 811 1,18% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -4,09 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -2
Congress of the People 10 256 0,94% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -7,53 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -3
United Democratic Movement 9 615 0,88% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,37 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Afrika Christen Demokratiese Party 5 728 0,53% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,16 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Agang 4 736 0,44% NVT 0 NVT
African People’s Convention 4 398 0,40% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,11 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Azanian People’s Organisation 1 796 0,17% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,09 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Nasionale Vryheidsparty 1 582 0,15% NVT 0 NVT
Inkatha Vryheidsparty 1 496 0,14% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Pan Africanist Congress 1 473 0,14% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,13 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Workers and Socialist Party 939 0,09% NVT 0 NVT
Suid-Afrikaanse Politieke Party 662 0,06% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,11 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Totaal 1 088 450 100.00 33
Bedorwe stemme 18 629

Oos-Kaap provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

   UDM-meerderheid

   Geen meerderheid, UDM gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in die Oos-Kaap se Provinsiale Parlement:

   ANC

   DA

   UDM

   EFF

   COPE

   AIC

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 1 528 102 70,13% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1,13 45 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Demokratiese Alliansie 353 316 16,20% [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +5,75 10 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +4
United Democratic Movement 134 280 6,16% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +2,03 4 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1
Ekonomiese Vryheidsvegters 75 776 3,48% NVT 2 NVT
Congress of the People 26 129 1,20% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -12,47 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -8
African Independent Congress 16 786 0,77% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0,00 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Pan Africanist Congress 9 691 0,44% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,09 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Afrika Christen Demokratiese Party 7 291 0,33% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,20 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Vryheidsfront Plus 6 818 0,31% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,12 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African People’s Convention 5 000 0,23% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,03 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Kingdom Governance Movement 3 932 0,18% NVT 0 NVT
Nasionale Vryheidsparty 3 472 0,16% NVT 0 NVT
Agang 2 372 0,11% NVT 0 NVT
Azanian People’s Organisation 2 509 0,12% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,09 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Congress 1 406 0,06% NVT 0 NVT
Inkatha Vryheidsparty 1 388 0,06% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,04 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Christian Democratic Party 1 194 0,05% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,03 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Pan Africanist Movement 759 0,03% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,05 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Totaal 2 180 464 100.00 63
Bedorwe stemme 32 657

Vrystaat provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in die Vrystaat se Provinsiale Parlement:

   ANC

   DA

   EFF

   VF+

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
African National Congress 272 053 64,40% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -1,25 22 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Demokratiese Alliansie 164 672 16,23% [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +4,47 5 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +2
Ekonomiese Vryheidsvegters 82 674 8,15% NVT 2 NVT
Vryheidsfront Plus 21 339 2,10% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,09 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Congress of the People 16 516 1,63% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -9,99 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -4
Afrika Christen Demokratiese Party 5 150 0,51% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,22 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African People’s Convention 3 198 0,32% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Pan Africanist Congress 2 133 0,21% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,12 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Democratic Movement 2 127 0,21% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,15 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Agang 2 065 0,20% NVT 0 NVT
Azanian People’s Organisation 1 581 0,16% NVT 0 NVT
United Christian Democratic Party 1 139 0,11% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,22 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Inkatha Vryheidsparty 1 124 0,11% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,11 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Nasionale Vryheidsparty 1 115 0,11% NVT 0 NVT
Patriotic Alliance 651 0,06% NVT 0 NVT
Independent Civic Organisation 459 0,05% NVT 0 NVT
Totaal 1 014 663 100.00 30
Bedorwe stemme 14 634

Wes-Kaap provinsiale verkiesing

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 

   ANC-meerderheid

   Geen meerderheid, ANC gewildste

   DA-meerderheid

   Geen meerderheid, DA gewildste

   ICOSA-meerderheid

   Geen meerderheid, ICOSA gewildste

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 
Setels in die Wes-Kaap se Provinsiale Parlement:

   DA

   ANC

   EFF

   ACDP

wysig · bespreek

Party Stemme % Verandering
van vorige verk.
Setels Verandering
van vorige verk.
Demokratiese Alliansie 1 259 645 59,38% [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +3,25 26 [a] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +2
African National Congress 697 664 32,89% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +1,34 14 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Ekonomiese Vryheidsvegters 44 762 2,11% NVT 1 NVT
Afrika Christen Demokratiese Party 21 696 1,02% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,45 1 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Al Jama-ah 13 182 0,62% [b] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,06 0 [b] Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Congress of the People 12 520 0,59% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -7,15 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -3
Independent Civic Organisation 11 949 0,56% NVT 0 NVT
Vryheidsfront Plus 11 587 0,55% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  +0,12 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
United Democratic Movement 10 199 0,48% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,23 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Patriotic Alliance 8 510 0,40% NVT 0 NVT
African Independent Congress 6 508 0,31% NVT 0 NVT
Agang 6 398 0,30% NVT 0 NVT
Pan Africanist Congress 3 591 0,17% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,06 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Nasionale Party 2 694 0,13% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,04 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African People’s Convention 1 291 0,06% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,03 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
African National Party 1 249 0,06% NVT 0 NVT
Indigenous Peoples Organisation 1 180 0,06% NVT 0 NVT
United Christian Democratic Party 1 158 0,05% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,02 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Inkatha Vryheidsparty 1 078 0,05% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,01 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Azanian People’s Organisation 844 0,04% Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  -0,03 0 Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014  0
Nasionale Vryheidsparty 763 0,04% NVT 0 NVT
Progressive Civic Organisation 642 0,03% NVT 0 NVT
First Nation Liberation Alliance 635 0,03% NVT 0 NVT
Kingdom Governance Movement 490 0,02% NVT 0 NVT
Sibanye Civic Association 478 0,02% NVT 0 NVT
Peoples Alliance 440 0,02% NVT 0 NVT
Totaal 2 212 153 100.00
42
Bedorwe stemme 18 937

Sien ook

Notas

1 In vergelyking met die gesamentlike stemme van die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike Demokrate in 2009.
2 In vergelyking met die gesamentlike stemme van Al Jama-ah en die Afrika Moslemparty in 2009.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 AgtergrondSuid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 Politieke partyeSuid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 UitslaeSuid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 Sien ookSuid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 NotasSuid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 VerwysingsSuid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 2014 Eksterne skakelsSuid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 20142014ApartheidSuid-AfrikaVerkiesings in Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarooLys van veltoestandeMonopolieWaterkringloopKewerProsaGraatjiemeerkatGoudPaasfeesAfrikaanse TaalmonumentMangelontstekingVulkaanAmandelVerkoueDanie du ToitBeurtkragDrinkwatervoorsieningTrevor NasserAustraliëKoos KombuisTatoeëermerkKaliumChloorVerkragtingHamerkopJohan BadenhorstAluminiumBeroerteMasturbasieKommunikasieBruin menseXenofobieLabia (geslagsdele)Nag van die lang messeYstervarkSigaretVlag van Suid-AfrikaDroogteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJaco JacobsKaapstadse waterkrisis 2015-2018OseaanKlein vyf diereIngrid JonkerJoseph LynchCheslin KolbeTradisionele literatuurLieweheersbesieTsoenamiMaroela MediaTrevor ManuelNierStilleweSeksismeBloedingStikstofSwawelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VoorsetselVolhoubare ontwikkelingKonsentrasiekampLettergreepGoogle TranslateRobbie WesselsRatelAntoniemRassisme in AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogGautengWayde van NiekerkBlaar🡆 More