Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1943 het op 7 Julie 1943 plaasgevind.
Die Verenigde Party van Eerste Minister Jan Smuts het setels verloor vanaf 1938, maar het 'n absolute meerderheid behou. Die Herenigde Nasionale Party van D. F. Malan, het 43 setels gewen, onder 'n beleid van apartheid en Suid-Afrika se terugtrekking uit die Tweede Wêreldoorlog. Die Afrikanerparty, wat van die HNP geskeur het, het geen setels gewen nie.
Party | Leier | % | Setels |
---|---|---|---|
Verenigde Party | Jan Smuts | 49,68% | 89 |
Herenigde Nasionale Party | D.F. Malan | 36,70% | 43 |
Arbeidersparty | 4,36% | 9 | |
Dominiumparty | 3,31% | 7 | |
Afrikanerparty | N.C. Havenga | 1,78% | 0 |
Onafhanklikes | 3,45% | 2 | |
Andere | 0,72% | 0 | |
Totaal | 100% | 150 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1943, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.