Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 1910

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1910 het op 15 September 1910 plaasgevind, en was die eerste verkiesing in die Unie van Suid-Afrika.

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 1910
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Stemregte was vir blankes, kleurlinge in die Kaapprovinsie en swart vernames in Natal en die Kaapprovinsie gereserveer. Die verkiesing word deur die Suid-Afrikaanse Party van Generaal Louis Botha gewen.

Uitslag

Suid-Afrikaanse Algemene Verkiesing Van 1910 
Setels in die Volksraad van Suid-Afrika na die 1910-verkiesing

   Suid-Afrikaanse Party: 67 setels

   Unionisteparty: 39 setels

   Arbeidersparty: 4 setels

   Onafhanklikes: 11 setels

Party % Setels
Suid-Afrikaanse Party 55,37% 67
Unionisteparty 32,32% 39
Arbeidersparty 3,31% 4
Onafhanklikes 9,09% 11
Totaal 100% 121

Tags:

KaapprovinsieLouis BothaNatalSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse PartyUnie van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nic de JagerWiki CommonsAustraliëSlaginstrumentViëtnamKatoenBloeddrukBreingewasLys van Suid-Afrikaanse digtersByFabelMcDonald'sHandbalBoelierySoortnaamChemiese verbindingAppelReënspinnekopChristiane JaccottetPeriodieke tabelAsiëKatKEjakulasieAnale seksHemelvaartsdagKangaroeAkuutNoordwesMadison IvyManie LibbokCleopatra VIIHorlosieKlinkerArthur GrumiauxAngssteuringN.P. van Wyk LouwVerenigde KoninkrykKwame NkrumahBosluisbytkoorsLys van Nederlandse skildersRumatoïede artritisKorrupsieRivierGasBreinkaartKnopiespinnekopMobutu Sese SekoAfro-AmerikanersVraag en aanbodWatersuiweringWaterbesoedelingHelpmekaar-kollegeMiddelmisbruikPornografieMIVSelfieHartStaalTolla van der MerweGalileo GalileiEkonomiese sektorJanie du PlessisDuitse maselsBrasiliëMartin Luther King jr.Depressie (gemoedstoestand)Wes-KaapAgtergrond (narratief)KoorsKunsGroot TrekVennootskapAlliterasie🡆 More