Suid-Afrikaanse Rugbyraad

Die Suid-Afrikaanse Rugbyraad was 'n unie wat vanaf 1889 tot 1992 rugby vir “wit mense” in Suid-Afrika georganiseer het.

Tydens die apartheidsjare was daar aparte rugbybeheerliggame vir “wit” en “bruin mense”.

Op 23 Maart 1992 smelt die Suid-Afrikaanse Rugbyraad saam met die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om die Suid-Afrikaanse Rugbyvoetbalunie te vorm.

Die verenigde liggaam verander sy naam in 2005 na die huidige Suid-Afrikaanse Rugbyunie.

Sien ook

Tags:

ApartheidBruin menseRugbySuid-AfrikaWit mense

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SowjetunieBorsklierTierboskatPinksterKolonoskopieTeologieKankerPalmsondagWiskundige terminologieCarles PuigdemontW3CJodeBlourokkeTurkyeBloutongsiekteAndré SchwartzSleurkragMorfologie (taalkunde)Anrich HerbstHeupvervangingWeer (meteorologie)MenseregteZack du PlessisMamelukGordelroosBreinvliesontstekingSolidariteitSuid-AfrikaProstaatkankerVolhoubaarheidPoesUnited Democratic FrontLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSeksuele stimulasieMusieksimbolePlantAkira ToriyamaAngina pectorisFilosofieGenesisSuid-KoreaApostoliese GeloofsbelydenisLiewe HeksieEucalyptusJoodse kalenderNagmaalKoppeltekenHematurieN.P. van Wyk LouwRegardt van den BerghRenteJeuksiekteAardbewingMadison IvyNarkoseAkkedisByvoeglike naamwoordPuberteitHelm (geboorte)Martin BesterCGeorgiëPesachNazi-DuitslandHomofoonDonderstormNederlandsDonker materieSeksuele penetrasieTarentaleRynhesse🡆 More