Suid-Afrikaanse Brouerye

Die Suid-Afrikaanse Brouerye (afgekort SAB, oorspronklik Castle Brouerye) het in 1895 ontstaan om die nuwe mark van mynwerkers en goudprospekteerders in en om Johannesburg van bier te voorsien.

Twee jaar later het dit die eerste nywerheidsmaatskappy geword wat op die JSE genoteer is.

Suid-Afrikaanse Brouerye
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 1895
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika
SleutelpersoneNorman Adami (voorsitter en besturende direkteur)
Gebied bedienSuider-Afrika
IndustrieVerbruikersgoedere
ProdukteBier, koeldranke
Werknemers9 400
MoedermaatskappySABMiller
Webwerfsablimited.co.za
SAB
2015-01-11
'n Grafiek van die historiese sluitingsprys van die betrokke effek.
Historiese sluitingsprys

Simbool SAB
Uitgereik 1 674 314 717
Sluitingsprys ZAR 575,6
Beurswaarde ZAR 964 miljard

Aandeelhouers
Altria Group 26.99%
BevCo 13.99%
Openbare Beleggingskorporasie 4.49%

Gedurende die afgelope twee dekades het die onderneming internasionaal geweldig uitgebrei. Vandag (2015) is SAB deel van SABMiller Plc, een van die wêreld se grootste brouerye (volume-gewys) met meer as 200 handelsmerke en brouerye op al ses vastelande.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1895JSEJohannesburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureInfeksieIdioomSteenkoolAkroniemPeach van PletzenSpelerposisies in rugbyIndiëWoordeboek van die Afrikaanse TaalNic de JagerPalmsondagApartheidTonnels van Củ ChiNiersteenEekhoringBysteekMadison IvyMagda van BiljonRugbywêreldbeker 1987Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierCristiano Ronaldo1991Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereCyril RamaphosaVolhoubaarheidDerrickNaeltjiesDiarreeSmaakLys van slangeGebande muishondLiefdeHemelvaartsdagMiddeloorontstekingMolotofbomEthiopiëBrandmondsindroomEkonomie van Suid-AfrikaTeologieWikimedia-stigtingBybelvertalingNAVOHeliosfeerHartversakingMenslike skeletVleesbaaiJacques LootsOrthopteraPlae van EgiptePlantGhanaAdolf HitlerKoöperasiestoriesJavaScriptApostoliese GeloofsendingRooikatSuid-AfrikaTandbederfBernice WestLys van Suid-Afrikaanse skrywersPuberteitBloutongsiekteBakterieMeksikoKangaroeDansPaasfeesEjakulasie🡆 More