Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele

Suid-Afrika is een van die lande wat aan die Olimpiese Spele deelneem.

Suid-Afrika stuur vir die eerste keer 'n span na die Somerspele van 1904. 56 jaar later, in 1960, stuur hulle hulle eerste span na die Winterspele.

Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaners Len Tau (links) en Jan Mashiani tydens die Olimpiese Somerspele 1904 in St. Louis
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaanse Rudolph Lewis tydens die Olimpiese Somerspele 1912 in Stockholm
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaner Bevil Rudd tydens die Olimpiese Somerspele 1920 in Antwerpen
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaner Marjorie Clark tydens die Olimpiese Somerspele 1928 in Los Angeles
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaner Esther Brand tydens die Olimpiese Somerspele 1952 Helsinki
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaner Gordon Day tydens die Olimpiese Somerspele 1960 in Rome
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaanse vlag tydens die Olimpiese Somerspele 1992 in Barcelona
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaanse vlag tydens die Olimpiese Winterspele 1994 in Lillehammer
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaanse hokkiespan tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Die Suid-Afrikaanse span tydens die openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2010 in Toronto
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele
Wayde van Niekerk as Suid-Afrika se vlagdraer tydens die Olimpiese Somerspele 2016 in Rio de Janeiro

In 2020 neem Suid-Afrika vir die 20ste keer aan die Somerspele deel, terwyl hulle nog net aan 7 Winterspele deelgeneem het. Hulle het nog nooit 'n medalje op 'n Winterspele gewen nie. In totaal het Suid-Afrika al 89 medaljes verower, waarvan die meeste in atletiek, boks en swem.

Medaljes by die Somerspele

 Plek  Land  Deelnemers Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Goud Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Silwer Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Brons Totaal
St. Louis 1904 Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 8 0 0 0 0
Londen 1908 14 1 1 0 2
Stockholm 1912 Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 21 4 2 0 6
Antwerpen 1920 39 3 4 3 10
Parys 1924 30 1 1 1 3
Amsterdam 1928 Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 24 1 0 2 3
Los Angeles 1932 12 2 0 3 5
Berlyn 1936 32 0 1 0 1
Londen 1948 35 2 1 1 4
Helsinki 1952 64 2 4 4 10
Melbourne 1956 50 0 0 4 4
Rome 1960 55 0 1 2 3
Tokio 1964 nie deelgeneem nie, opgeskort weens Apartheid
Meksikostad 1968
München 1972
Montreal 1976
Moskou 1980
Los Angeles 1984
Seoul 1988
Barcelona 1992 Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 93 0 2 0 2
Atlanta 1996 84 3 1 1 5
Sydney 2000 127 0 2 3 5
Athene 2004 106 1 3 2 6
Beijing 2008 136 0 1 0 1
Londen 2012 125 4 1 1 6
Rio de Janeiro 2016 138 2 6 2 10
Tokio 2020 177 1 2 0 3
Parys 2024 toekomstige gebeurtenis
Los Angeles 2028
Brisbane 2032
Algeheel 1370 27 33 29 89

Medaljes volgens sport

 Plek  Land  Deelnemers Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Goud Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Silwer Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Brons Totaal
Atletiek Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 239 9 13 6 28
Swem Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 124 7 7 6 20
Boks Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 75 6 4 9 19
Tennis Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 34 3 2 1 6
Fietsry Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 76 1 4 3 8
Roei Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 73 1 1 1 3
Skyfskiet Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 41 0 1 0 1
Branderplankry Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 1 0 1 0 1
Kanovaart Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 34 0 0 1 1
Rugby Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 25 0 0 1 1
Driekamp Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika 17 0 0 1 1
Algeheel 1370 27 33 29 89

Goue Medaljes

Tot in 1960, toe Suid-Afrika voor sy verbanning weens Apartheid vir die laaste keer aan Olimpiese Spele deelgeneem het, het sestien Springbok-Sportsterre in vyf sportsoorte goue medaljes gewen. Sedert Suid-Afrika se hertoelating in 1992 het elf verdere goue medaljes gevolg

Sport Land Goue Medalje Spele en plek
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Atletiek Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Reginald Walker Olimpiese Somerspele 1908Londen, Verenigde Koninkryk
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Kenneth McArthur Olimpiese Somerspele 1912Stockholm, Swede
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Bevil Rudd Olimpiese Somerspele 1920Antwerpen, België
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Syd Atkinson Olimpiese Somerspele 1928Amsterdam, Nederland
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Esther Brand Olimpiese Somerspele 1952Helsinki, Finland
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Wayde van Niekerk Olimpiese Somerspele 2016Rio de Janeiro, Brasilië
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Caster Semenya Olimpiese Somerspele 2016Rio de Janeiro, Brasilië
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Boks Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Clarence Walker Olimpiese Somerspele 1920Antwerpen, België
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Willie Smith Olimpiese Somerspele 1924Parys, Frankryk
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Laurie Stevens Olimpiese Somerspele 1932Los Angeles, Verenigde State
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Dave Carstens Olimpiese Somerspele 1932Los Angeles, Verenigde State
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Gerald Dreyer Olimpiese Somerspele 1948Londen, Verenigde Koninkryk
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika George Hunter Olimpiese Somerspele 1948Londen, Verenigde Koninkryk
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Fietsry Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Rudolph Lewis Olimpiese Somerspele 1912Stockholm, Swede
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Roei Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Matthew Brittain, Sizwe Ndlovu, John Smith en James Thompson Olimpiese Somerspele 2012Londen, Verenigde Koninkryk
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Swem Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Joan Harrison Olimpiese Somerspele 1952Helsinki, Finland
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Penny Heyns Olimpiese Somerspele 1996Atlanta, Verenigde State
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Ryk Neethling, Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend Olimpiese Somerspele 2004Athene, Griekeland
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Cameron van der Burgh Olimpiese Somerspele 2012Londen, Verenigde Koninkryk
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Chad le Clos Olimpiese Somerspele 2012Londen, Verenigde Koninkryk
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Tatjana Schoenmaker Olimpiese Somerspele 2020Tokio, Japan
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Tennis Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Charles Winslow Olimpiese Somerspele 1912Stockholm, Swede
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika H. A. Kitson Olimpiese Somerspele 1912Stockholm, Swede
Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele  Suid-Afrika Louis Raymond Olimpiese Somerspele 1920Antwerpen, België

Olimpiese roem

Reggie Walker het Suid-Afrika se Olimpiese deelname op 'n glorieryke manier ingewy deur die 100 m te wen. Dit was 'n nuwe Olimpiese rekord toe hy die wenpaal na 10,8 s bereik het. Vir die eerste keer is die belangrike Olimpiese naelloop deur 'n atleet van buite die Verenigde State van Amerika gewen. Ook was dit die eerste keer dat 'n Olimpiese goue medalje teen 'n Springbokwapen gepryk het.

Kenneth McArthur het ook 'n nuwe Olimpiese rekord in die maraton opgestel. Die konstabel van Krugersdorp het die goue medalje voor sy spanmaat Christopher Gitsham, 'n mynwerker van Germiston ingepalm. Dit was 'n trotse dag vir Suid-Afrika met 1ste en 2de plek in die item.

Bevil Rudd het by die Olimpiese Somerspele van 1920 in Antwerpen drie medaljes verwerf. Sy uitsonderlike driekuns het goud in die 400 m naelloop, silwer in die 4 x 400m-aflos en ' n brons in die 800 m ingesluit.

Esther Brand se Olimpiese oorwinning is een van die grootste vertonings ooit deur 'n Suid-Afrikaanse sportvrou. Sy het Suid-Afrika se goue medalje-verhaal op 'n hoë noot afgesluit voor wêreldpolitiek die land se deelname beperk het aan die Olimpiese Spele van 1964 tot 1988. Daar was nie 'n goue medalje wenner in 1960 in Rome, by Suid-Afrika se laaste Olimpiese deelname tot 1992 nie.

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrika Op Die Olimpiese Spele Medaljes by die SomerspeleSuid-Afrika Op Die Olimpiese Spele Goue MedaljesSuid-Afrika Op Die Olimpiese Spele Sien ookSuid-Afrika Op Die Olimpiese Spele VerwysingsSuid-Afrika Op Die Olimpiese Spele BronnelysSuid-Afrika Op Die Olimpiese Spele Eksterne skakelsSuid-Afrika Op Die Olimpiese SpeleLandOlimpiese Somerspele 1904Olimpiese SpeleOlimpiese Winterspele 1960Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike hulpbronWater (molekuul)VierkantswortelChemiese verbindingEienaamRobert SobukweSelfstandige naamwoordGevolge van aardverwarming op oseaneDrakensbergeHoofkarakterBreingewasRuslandTaalfossielAarverkalkingRubik se kubusBoelieryBelastingSeptimius AwardsKaapse florarykJacques LootsLys van visseNieuwoudtvilleVryheid van spraakSitrusGloeilampLandbouLewerTuberkuloseMaroela MediaEnsiklopedieYstervarkLiefdeBybelKlimaatGeslagJohannesburgKunsmatige intelligensieKindermishandelingWaterstofPaarl GimnasiumOlimpiese Somerspele 2024GeslagsgelykheidSeksismeStadTegnologieEkonomiePapegaaieSokkerAfrikaanse taalleerKommunikasieMetaalPolisieEeuKlein vyf diereDuitslandEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingGeskiedenis van AfrikaansDokterHamburgerBosluisbytkoorsOmtrek, oppervlakte en volumeNierViëtnamGriekwa-AfrikaansVoorvoegselKaartKunselementeNatuurwetenskapGeelsugUnited Democratic FrontBloedsomloopstelselRacheltjie de BeerBoor (element)🡆 More