Suda

Die Suda (Grieks ἡ Σοῦδα) is die titel van 'n Griekse leksikon van ongeveer 30 000 artikels wat sedert die Middeleeue behoue gebly het.

Dit is rondom die einde van die tiende eeu deur Bisantynse geleerdes saamgestel uit historiese en kulturele bronne van 'n leksikografiese en ensiklopediese aard.

Suda
Die eerste bladsy van 'n (ou) uitgawe van die Suda, met afdelings AA en AB

Die doel van die werk was om die kennis wat tot op daardie stadium versamel is, in 'n kompakte vorm te bewaar. Die Suda is dus 'n mengsel van 'n ensiklopedie en 'n woordeboek, en die inskrywings wissel in omvang van 'n enkele woordverklaring tot uitgebreide biografieë en boekopsommings.

Die Suda is belangrik vir kennis van die Griekse taal en letterkunde, onder meer vanweë die aanhalings en die relatief uitgebreide biografiese gegewens oor persone soos outeurs en keisers uit die klassieke oudheid. Die leksikon is ook waardevol vir taalkundige navorsing en as bron van aanhalings van skrywers wat andersins verlore sou gaan.

Van die 12de eeu tot ongeveer 1930 is die titel verkeerd vertolk en beskou as van die skrywer Suidas. Die betekenis van die titel Suda is nie heeltemal duidelik nie; 'n moontlikheid is dat dit verband hou met die Latynse leenwoord wat vesting sou beteken (soos in 'bastion van kennis'), maar hierdie verklaring is omstrede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bisantynse RykGrieksMiddeleeueNaslaanwerkTiende eeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KeelseerJakobDeelteken en umlautSelfstandige naamwoordUnie van Suid-AfrikaRenaissanceBobbejaanPreseminale vloeistofVraag en aanbodTweede Nuwe JaarVolhoubaarheidLys van bekende Suid-AfrikanersMetaalPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGewasboerdery in Suid-AfrikaLys van kleureOutismeKwadraatUilWitkruisarendSuid-AfrikaSlag van BloedrivierSosiale mediaSelfieVlag van Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalCarles PuigdemontLatynAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Islamitiese feeste en herdenkingsSwangerskapSimboolApostoliese GeloofsbelydenisEjakulasiePseudowetenskapVergelykings (taalkunde)Dooie SeeStereotipeKameelperdRodiumKlimaatPerdKlem-in-die-kaakMenslike seksuele gedragCarike KeuzenkampDolfynVaginale kankerSwartrenosterJan van RiebeeckBrandmondsindroomRobbeneilandTienerGrondwet van Suid-AfrikaEuropaKrugerwildtuinIslamPieter DuvenageMandaryn-ChineesSuid-Afrikaanse GrensoorlogMierLys van politieke partye in Suid-AfrikaSlawernyMestoklemaAtoomAardeNiersteenDundermGoogleZenobia KockAnneli van RooyenMosesIndonesiëGalileo GalileiMartin Luther King jr.Selfvertroue🡆 More