Studerpas

Die Studerpas is 'n bergpas op 'n grondpad noordoos van Garies in Namakwaland.

Die pas is in 1933 gebou en bereik 'n hoogte van 400m bo seespieël. In die pas is Letterklip, 'n plek met groot rotsblokke met graffiti. Reeds in 1685 het Simon van der Stel en lede van sy geselskap hul name daar uitgekerf. Andere het later hul voorbeeld gevolg. In die Tweede Vryheidsoorlog het Britse soldate daar geskuil vir Boerekommando's en ook hul name en regimentswapens daar aangebring.

Studerpas
Ligging Noordoos van Garies.
Hoogte 400m
Oppervlak Grond
Voltooi in 1933

Sien ook

Tags:

BergpasGariesNamakwalandSimon van der StelTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieWet op BevolkingsregistrasieGeografie van Suid-AfrikaVaginale kankerJacques LootsOm-te-infinitiefkonstruksieUnited Democratic FrontKlavierWetenskaplike klassifikasieGeelhoutAfrikaansInnes en Franna BenadéInkomsteCovid-19-pandemiePseudowetenskapDruiweBlomJeanette FerreiraPersoonlike voornaamwoordHector PietersonMielieGoudEskomMiddeloorontstekingSportVryheidsmanifesDurbanAnale seksWinnie Madikizela-MandelaOranjerivierKoperAdolf HitlerPornografiePubiese hareSeisoenBestuiwingSeksueel oordraagbare infeksieTreinInentingLongPerdVermenigvuldigingSpeelkaartPornhubSwawelItaliëAssonansieWet op NaturellengrondSelfkonsepEreksieKaartSwart nasionalismeDriehoekE-posAnrich HerbstEjakulasieMediese diagnoseMaroela MediaMorfeemGestremdheidKoolhidraatKrokodilTweede VryheidsoorlogDramaRefentse MorakeLeierSwartkwasmuishondMeeueOopbroninhoudDwelmmiddelJuraGroot TrekOntbossingSeekat🡆 More