Bloubitterbessie

Die bloubitterbessie (Strychnos usambarensis) is 'n boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot in die noorde van KwaZulu-Natal en binnelands tot by Mahikeng asook die ooste van Zimbabwe.

Die spesie is inheems in Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kenia, Liberië, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sierra Leone, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Bloubitterbessie
Bloubitterbessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Loganiaceae
Genus: Strychnos
Spesie:
S. usambarensis
Binomiale naam
Strychnos usambarensis
Gilg ex Engl., (1894)
Sinonieme
  • Strychnos cerasifera Gilg
  • Strychnos cooperi Hutch. & M.B.Moss
  • Strychnos distichophylla Gilg
  • Strychnos micans S.Moore

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerTransatlantiese slawehandelRudi ClaaseNazi-DuitslandBlack SashChristiaan BarnardWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBlourokkePesachKommunismeSamespanningKunsPinksterPerdEmosieKondensasieNatuurbewaringKlimaatsverandering in AfrikaJudaïsmeSelfoonSamestellingKanadaBeeldspraakGoogle MapsCarike KeuzenkampGautengKoorsImpakte van toerismeSimboolTelevisieWiki CommonsDarwinismeNierVarkLeonardo da VinciElon MuskKriekKoue OorlogEkologieKNierversakingLys van Suid-Afrikaanse musikanteIndiëDoopVoortrekkersAsiëGroot GatMenslike skeletCleopatra VIIEkostelselVleilandThabo MbekiVlekvrye staalSinoniemDricus du PlessisVerkragtingWaterVerlede tydGoudkus (streek)KoerantReënspinnekopNederduitsch Hervormde KerkVratApartheidRumatoïede artritisSonnestelselHeuningVaste stofBruin menseDiepaartromboseInflasieGordelroosLewerGemeenskapsorganisasie🡆 More