Strychnos Mitis: Boom spesie

Die geelbitterbessie (Strychnos mitis) is 'n boom wat in Suid-Afrika inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap.

Dit kom ook in Angola, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe voor.

Geelbitterbessie
Strychnos Mitis: Boom spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Loganiaceae
Genus: Strychnos
Spesie:
S. mitis
Binomiale naam
Strychnos mitis
S.Moore, (1911)
Sinonieme
  • Strychnos adolfi-friderici Gilg

Die boom se FSA-nommer is 627.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieLys van bekende Suid-AfrikanersSwangerskapDriehoekGroot GatAnglisismePrimêre sektor van die ekonomieBeesLiewe HeksieSamestellingSlag van BloedrivierAngina pectorisTegnologieMaagsweerWikipediaMetafoorSonpaneelJacques LootsSwartbewussynsbewegingLewerHorlosieSoogdierRekeningkundeDiatomiese molekuulGeboorteViëtnamoorlogMediese diagnoseKrugerwildtuinByvoeglike naamwoordDermpoliepRosa ParksAfrikaanse woordelys en spelreëlsRenteProstaatkankerBreinGeografie van Suid-AfrikaSikloonSimboolBlourokkePseudowetenskapVigsWiskundige terminologieRepubliek die KongoAntoniemSkaapMuskietPornografiese akteurGeestesteuringItaliëVerbondsarkVoedingDrakensbergeLugbesoedelingWithaaiKaaps-Hollandse stylKlimaatsverandering in AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EkotoerismeAfrikanersSendelingposisieNapoleon BonaparteKlinkerLodewyk XVI van FrankrykFisiese oefeningMosambiekkanaalVulkaanGestremdheidMuishondUitwerking van klimaatsveranderingRenaissanceAfro-AmerikanersVeelvoudige sin🡆 More