Rooioogtortelduif

Die rooioogtortelduif (Streptopelia decipiens) is 'n redelike algemene standvoël.

Die voël hou van boomveld, rivierbos, ruigtes en tuine in halfdorre savanne en kom voor in die noordelike gedeelte van Suider-Afrika.

Rooioogtortelduif
Rooioogtortelduif
Rooioogtortelduif naby Kilimanjaro in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. decipiens
Binomiale naam
Streptopelia decipiens
(Hartlaub & Finsch, 1870)

Die voël is 28 – 30 cm lank en 120 - 200 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African mourning dove. Die saadjies in die koorsbessie se vrugte is die gunstelingkos van die rooioogtortelduif.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rooioogtortelduif FotogaleryRooioogtortelduif Sien ookRooioogtortelduif BronRooioogtortelduif VerwysingsRooioogtortelduif

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolhoubaarheidGoudkus (streek)Lys van Afrikaanse rolprenteWoudRefentse MorakePaasfeesApokriewe boekeBiodiversiteitHomoniemUnie van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogLuiperdCovid-19-pandemieByBlomMisdaadromanPriemgetalSeevlakMonoloogSpreeuDurbanReënRumatiekJuraGeskiedenis van die BoererepubliekeGeslagsgelykheidKultuurFinansiële staatMorfeemFrederik Willem de KlerkVaginale kankerTelwoordKlimaatJaco JacobsBoelieryReënspinnekopDieregeluideOnderwerp (taalkunde)Zack du PlessisSpysverteringstelselVaginaVersamelnaamMiltNatuurVermenigvuldigingJohannes MeintjesGemeenskapsorganisasieParasitiese siektesInfeksieFisiese oefeningVoornaamwoordElandréArmoedeNatuurlike hulpbronDistrik SesEkonomie van Suid-AfrikaKoedoeSonpaneelLys van Afrikaanse skrywersVarkHomofoonWapen van Suid-AfrikaSatellietfotoInnes en Franna BenadéKunsDrie-eenheidDiskriminasieNoag se arkSpringbokVoortrekkermonumentTydKindersiektesGeloftedagVrystaatWolkVergelykings (taalkunde)Erosietipes🡆 More