Kuswildepiesang: Plantspesie

Die kuswildepiesang (Strelitzia nicolai) is 'n boom wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oos-Londen tot in die noorde van KwaZulu-Natal.

Die boom lyk palmagtig. Dit groei tot 9 m hoog in duine, moerasse, kusbosse, bosryke klowe en woude. Die groot, piesangagtige blare word soms deur die wind verniel en die blare skeur middeldeur wat die boom slordig laat lyk. Die spesie het veelvoudige blomhofies met tot vyf blomme wat elk uit die voorafgaande een ontspring sodat 'n suil van vyf lae gevorm word. Die boom word ook die Natalse wildepiesang genoem.

Kuswildepiesang
Kuswildepiesang: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Zingiberales
Familie:
Genus:
Spesie:
S. nicholai
Binomiale naam
Strelitzia nicolai
Regel & K. Koch, (1858)
Sinonieme
  • Strelitzia alba subsp. nicolai (Regel & Körn.) Maire & Weiller
  • Strelitzia quensonii Lem.

Die boom is ook inheems in Botswana, Mosambiek en Zimbabwe.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hannes van WykSosiale mediaWilna SnymanNarsistiese persoonlikheidsteuringChloorXenofobieMenseregtedagWalt DisneyNatuurbewaringLys van oseane, seë en mereVlagterminologieBysteekAalwynKomplementêre kleureHennie MaasOnderwysDonderstormDemokrasieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKragopwekkingChristendomGeslagsgelykheidYsterHeidelberg, GautengKolonialismeHamerkopHeelgetalGeboorteGoogleGawes van die Heilige GeesRoossenekalKarlien van JaarsveldGraatjiemeerkatPad na jou hartBelvidere Holy Trinity-kerkAkkedisBloemfonteinRooilipslangAfrikaanse taalleerKongo-krisisSelfmoordDataverwerkingKaapstadse waterkrisis 2015-2018Sonja HerholdtOopbroninhoudFilosofieNeologismeCutt GlasAnglo-BoereoorlogDieregeluideBorskankerGevolge van aardverwarming op oseaneUnited Democratic FrontAfrikaanse Protestantse KerkElektrisiteitsvoorsieningErfenisInternetDoopMiddeloorontstekingPaddaOrale seksGrondsoorteTranspirasieOrkney Snork NieEkonomieMaatskaplike verantwoordelikheidWatersuiweringMisdaadGewone luislangHemelvaartAntoniemGeskiedenis van Suid-AfrikaSwawelDuitse maselsKrimpvarkieBoer Soek 'n Vrou🡆 More