Streep-Baberpaling

Die Streep-baberpaling (Plotosus lineatus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en warm water van die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Striped eel-catfish.

Streep-baberpaling
Streep-Baberpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Plotosus

(Lacépède, 1803)
Spesie:
P. lineatus
Binomiale naam
Plotosus lineatus

Voorkoms

Die vis se lyf en kop is bruin of swart van kleur met twee parallelle wit strepe van die kop tot by die stert. Die onderkant van die kop en lyf is wit. Die strepe verdof soos die vis verouder. Daar is vier pare baarde om die mond en die vis word tot 32 cm groot.

Habitat

Die vis leef in riwwe naby die kus, die kus self, getypoele en soms in riviermondings. Hulle is ovipaar en vreet bodem skaaldiere, alge, slakke en vis. Die jong onvolwasse vissies leef in 'n kompakte skool saam terwyl die ouer onvolwassenes in minder digte skole leef maar onmiddellik dig saamgroepeer indien roofvisse verskyn. Die vinne se strale is giftig.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Streep-Baberpaling VoorkomsStreep-Baberpaling HabitatStreep-Baberpaling Sien ookStreep-Baberpaling BronStreep-Baberpaling VerwysingsStreep-Baberpaling Eksterne skakelStreep-Baberpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanersSeksuele opwekkingSelfmoordIngrid JonkerWaterpokkiesLys van kinderspeletjiesDistrik SesMandalaAngssteuringOnderwerp (taalkunde)OranjerivierRacheltjie de BeerThe CranberriesSiya KolisiYsterSuid-Afrikaanse randMeervoudJaco JacobsMenstruasieTradisionele literatuurGoudkus (streek)OnderwysApartheidKultuurSuikersiekteEkonomie van Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordDomkragCorioliskragWoudHeupLoftus MaraisHartversakingEugenetikaBreinSoogdierSmaakPornhubAkuutMiddeloorontstekingOnse VaderSoutsuurKartografieDeelwoordToekoms van die AardeVoorsetselTrekarbeidDriedimensioneelDriehoekLys van kleureSamestellende afleidingKlimaatVolhoubare ontwikkelingRomanGemeenskapsorganisasieHibernasieOos-KaapSendelingposisieEuropaByvoeglike naamwoordSkilpadJode in Suid-AfrikaDigvormPeriodieke tabelWoordsoortRefentse MorakeTelwoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogVrystaatVloeistofMorfologie (taalkunde)Eerste WêreldoorlogRooibokRooikatWolf🡆 More