Strandfontein, Weskusdistrik

Strandfontein is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is noord van Doringbaai en is die noordelikste dorp van die tradisionele Weskus. Die Sishen-Saldanha Spoorlyn draai hier ooswaarts, die binneland in deur die Sandveld. Die R362-streeksroete verbind die dorp met die N7-nasionale pad by Klawer en ook met Doringbaai.

Strandfontein
Die kampterrein by Strandfontein
Die kampterrein by Strandfontein
Strandfontein is in Wes-Kaap
Strandfontein
Strandfontein
Strandfontein, Weskusdistrik Strandfontein se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°45′20″S 18°13′38″O / 31.75556°S 18.22722°O / -31.75556; 18.22722 18°13′38″O / 31.75556°S 18.22722°O / -31.75556; 18.22722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitMatzikama
Oppervlak
 • Totaal4,18 km2 (1,61 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal431
 • Digtheid103/km2 (270/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense33.2%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense14.8%
 • Swart mense50.6%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 69.4%
 • Xhosa 22.6%
 • Engels 3.2%
 • Sotho 2.7%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate)
7798
Poskode (posbusse)
7798
Skakelkode027

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Atlantiese OseaanDoringbaaiKlawerN7R362 (Suid-Afrika)SandveldSishen-Saldanha SpoorlynSuid-AfrikaWes-KaapWeskus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sean CombsDoopFiela se kindBrandmondsindroomPriemgetalKweekhuiseffekOplossing (chemie)Black SashErosietipesPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakJeugdagOnderwerp (taalkunde)Lika BerningVerstedelikingToerismeBruin menseAmateurradioReënBladwisselendJakobLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNasiebouDigtheidDigvormDuitsConsolidated B-24 LiberatorWerkersdagBoerboelBernice WestVoorvoegselUniegebouWitbloedselVoortrekkersChatGPTDemi Lee MooreHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalZoeloeVeelvoudige sinLeenwoordArmoedeverligtingSkildklierLenteLys van Suid-Afrikaanse musikanteKoerantAkuutAlliterasiePseudowetenskapSuid-Afrikaanse InkomstediensNetbalLyfstraf in skoleVingerseksDrinkwatervoorsieningVlekvrye staalWikimedia-stigtingProstaatkankerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWortelNaaldekokerProteaTuisbladKoorsblaarWapen van Namibië16 NovemberGeslagByvoeglike naamwoordKoos BekkerSeksVulvaJudaïsmeWetenskaplike klassifikasieTussenwerpsel🡆 More