Stormy Daniels (gebore 17 Maart 1979) is 'n Amerikaanse pornoster, skryfster, en regisseuse.
Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The 40-Year-Old Virgin (2005).
Stormy Daniels | |
Geboortenaam | Stephanie Gregory Clifford |
---|---|
Geboorte | 17 Maart 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Pornoster, skryfster, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
In 2018 het Daniels betrokke geraak by 'n regsgeding met die destydse Amerikaanse president Donald Trump en sy prokureur Michael Cohen. Trump en sy surrogate het VS$130 000 betaal om Daniels stil te maak oor 'n verhouding wat sy in 2006 met Trump gehad het. Trump se woordvoerders het die saak ontken en Daniels daarvan beskuldig dat sy gelieg het.
Wiki Commons bevat media in verband met Stormy Daniels. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Stormy Daniels, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.