Stormsvlei

Stormsvlei in die Overberg lê op die suidelike oewer van die Riviersonderend en op die N2 nasionale pad, 20 km oos van die dorp Riviersonderend en 40 km wes van Swellendam.

Ook lê die gehug op die R317, 20 km van Bonnievale en 50 km van Bredasdorp.

Stormsvlei
Stormsvlei is in Wes-Kaap
Stormsvlei
Stormsvlei
Koördinate: 34°5′0″S 20°6′0″O / 34.08333°S 20.10000°O / -34.08333; 20.10000 20°6′0″O / 34.08333°S 20.10000°O / -34.08333; 20.10000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitOverberg
Plaaslike MunisipaliteitSwellendam
TydsoneUTC+2 (SAST)
Stormsvlei
Die NG-Kerk op Stormsvlei soos op 2008.
Dit is oorspronklik gebou in 1890 deur Barend Rainsford. Dit het in 1983 afgebrand en is in 1990 deur D.H. "Blits" Odendaal herbou.

Geskiedenis

In 1732 is reeds weiregte hier toegeken, maar dit is blykbaar nie benut nie. Vyftig jaar later is hierdie plaas bekend as Avontuur toegeken aan Christiaan Andreas Storm en is die plaas na hom vernoem. In 1841 kom die plaas in die hande van die neefs Laurence en William Twentyman. Hulle is goeie sakemanne en ontwikkel hier op die kruising van die roete van die Kaap na die oostelike distrikte van die Kaapkolonie en van die roete van die binneland (via Kogmanskloof, Ashton en Bonnievale) na die see by Agulhas ‘n gewilde oorstaanplek. In sy fleur het Stormsvlei ‘n hotel met ‘n kroeg gehad. Daar was ‘n wamaker en ‘n smid, stalle, ‘n meul en selfs ‘n poskantoor, ‘n polisiekantoor en ‘n gevangenis. Slegs die kerkie bestaan nog. Die ou herehuis is nou ‘n gastehuis.

Sien ook

Bron

Tags:

BonnievaleBredasdorpN2OverbergR317 (Suid-Afrika)RiviersonderendRiviersonderend (rivier)Swellendam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mobutu Sese SekoYsterBurgerregteInternetMosambiekTuberkuloseSosiale mediaVergelykings (taalkunde)KoperOlimpiese SpeleAluminiumMensReënspinnekopDroogteOos-KaapAsiëPersoonlike voornaamwoordBelastingBiodiversiteitKultuurNamakwalandGoudJan van TonderVerlede tydSeksueel oordraagbare infeksieSelfkonsepMonoloogVerantwoordelikheidSkildklierBaälLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEkonomie van Suid-AfrikaRasionale getalDwelmmiddelSeekatMusiekBruin menseWater (molekuul)RomanKlimaatveranderingPeriodieke tabelMierDeelwoordVulvaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HeupChemiese elementTropiese sikloonImmunologieWoordGevolge van aardverwarming op oseaneLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHorlosieDramaPrimêre sektor van die ekonomieAarde se atmosfeerSoweto-opstandCarike KeuzenkampWaarheid-en-versoeningskommissieProstaatkankerWeer (meteorologie)RenaissanceVaginale kankerCholeraAkademiaAtoomGeskiedenis van Suid-AfrikaCorioliskragSwaelVloeistofProteïenRugbyGemeenskapYouTubeVigsLys van visse🡆 More