Stormsrivierpas

Die Stormsrivierpas is 'n bergpas wat deur die Stormsrivier-ravyn loop.

Dit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika geleë. Die dorpie Stormsrivier is naby die pas.

Stormsrivierpas
Ligging Oos-Kaap, naby Stormsrivier
Ingenieur Thomas Bain
Begin in 1879
Voltooi in 1885

Geskiedenis

Die pas is gebou deur Thomas Bain; hy het die pas saam met die Bloukranspas en Grootrivierpas gebou as een projek. Hy het in 1879 begin aan die projek. Die Stormrivierpas is in 1885 voltooi, die laaste van die drie. Op daardie stadium het die N2 deur die pas gegaan. Met die voltooiing van die Groot Stormsrivierbrug in 1964 het die pas in onbruik geraak en kan slegs te voet of met bergfiets besoek word.

Verwysings

Tags:

BergpasOos-KaapStormsrivier, Oos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SebraLLionel MessiLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMierAnrich HerbstGordelroosDriedimensioneelMateriaalLys van Afrikaanse televisiereekseSuid-Afrikaanse GrensoorlogVoedselkettingWright-broersVars waterKunsAborsieLongNag van die lang messeAfrikaansSeksuele penetrasieMenslike skeletStaalNaaldekokerVaginaDrie-eenheidVulvaKameelperdSoutsuurMaatskappyKoperHidroëlektrisiteitOrale seksWoordeboek van die Afrikaanse TaalMarsWorcesterGalblaasMaselsLiefdeKrokodilHigiëneGreen PornoSmaakUnited Democratic FrontLys van Afrikaanse skrywersDigvormSimboolGestremdheidAngssteuringRasionale getalAfro-AmerikanersSeekatWinterSeksismeLongontstekingOorstromingDierVerkragtingAardverwarmingWaterstofJohannesburgJeugdagBernice WestSomerPuberteitArmoedeverligtingMynbedryf van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Ekonomie van Suid-AfrikaBiodiversiteitAppel (sanger)Erektiele disfunksieDiarreeAlkoholisme🡆 More