Cadaba Aphylla: Boom spesie

Die stormbos (Cadaba aphylla) is 'n geharde en feitlik blaarlose struik of boom wat inheems is aan die dorre gebiede van Suider-Afrika, soos ondermeer die Karoo en Limpopovallei.

Stormbos
Cadaba Aphylla: Verspreiding, Beskrywing, Galery
In blom, Karoo- Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Capparaceae
Genus: Cadaba
Spesie:
C. aphylla
Binomiale naam
Cadaba aphylla
(Thunb.) Wild, (1960)
Sinonieme
  • Cadaba juncea (Burch.) Harv.
  • Macromerum junceum Burch.
  • Schepperia aphylla (Thunb.) Eckl. & Zeyh..
  • Schepperia juncea (Burch.) DC.
  • Cleome aphylla Thunb.
  • Cleome chrysogyna Gilg ex Heilbr.
  • Cleome intermedia Heilborn
  • Cleome juncea Sparrm.
  • Cleome longistyla Heilborn
  • Cleome pichinchensis Heilborn
  • Cleome sodiroi Gilg ex Heilbr.

Verspreiding

Dit word aangetref in die semi-woestyn van Botswana, Namibië, suidelike Zimbabwe en Suid-Afrika. In Suid-Afrika is die spesie inheems in Limpopo, die Noord-Kaap, Noordwes, die Oos-Kaap, die Vrystaat en die Wes-Kaap. Dit kom ook in Ecuador voor.

Beskrywing

Die plant bestaan 'n boskasie van lang, dun semi-sukkulente stingels wat heeljaar groen bly. Die rooi blomme word in trosse in die oksels gedra en ontbreek aan kroonblare. Uit die blomknop van rooi kelkblare kom die rooi vergroeide meeldrade te voorskyn.

Die boom se FSA-nommer is 129.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Cadaba Aphylla VerspreidingCadaba Aphylla BeskrywingCadaba Aphylla GaleryCadaba Aphylla Sien ookCadaba Aphylla VerwysingsCadaba Aphylla BronneCadaba Aphylla

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bek-en-klouseerAarverkalkingRekenaarDesmond TutuAalwynSokkerRumatiekKarakteriseringPersSpelerposisies in rugbyLewerPesachPaddaPlae van EgipteMaanSpreeuTatoeëermerkGeslagSinoniemOu Apostoliese KerkNatuurrampBestaansboerderyEkonomie van Suid-AfrikaWhatsAppNatuurbewaringEngelsEkostelselDarwinismeKommunismeGroot TrekGewone breukePeriodieke tabelSpierDataverwerkingOos-KaapSoogdierNagmaalVoornaamwoordLys van Afrikaanse digtersKoringVoegwoordDemokratiese Republiek die KongoHerfsHaelHeidelberg, GautengFacebookOnderwysKindersiektesDieremishandelingSebraMaagsweerEmfiseemErektiele disfunksieKarlien van JaarsveldAgtervoegselBevolkingsafnameSelfieApostoliese GeloofsbelydenisGroot Muur van ChinaSamestellingVersamelnaamDramaVerkragtingElektroniese of digitale mediaElon MuskItaliëLys van Joodse feeste en herdenkingsLys van Suid-Afrikaanse digters22 AprilOntdekking van goud in Suid-AfrikaWebjoernaalLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKlein vyf diereTydDirekte en Indirekte redeHoofkarakterKlein-Karoo🡆 More