Stompstertkabeljou

Die Stompstertkabeljou (Argyrosomus thorpei) is deel van die Sciaenidae-familie en is endemies aan die kus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Squaretail kob.

Stompstertkabeljou
Stompstertkabeljou
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Argyrosomus
Spesie:
A. thorpei
Binomiale naam
Argyrosomus thorpei
Smith, 1977

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer terwyl dit aan die rugkant donkerder is, meer blouerig met 'n koper skynsel en is baie ligter aan die onderkant. Die vinne is geelgrys tot oranjebruin; soms kan hulle rooi wees. Die vis word tot 1.2 m lank. Die SADSAA hengelrekord is 17 kg.

Habitat

Die vis leef by rotsriwwe en wrakke op sand tot by dieptes van 80 m. Die onvolwasse visse verkies sandbodems in water van 15–50 m en is volop op die Thukelabank. Die visse neig om in skole saam te leef en bereik volwassenheid na ongeveer twee jaar wanneer hulle 33 cm lank is. Die wyfies skiet kuit vanaf Junie tot September.

Bewaring

Die vis se getalle het aansienlik afgeneem na 1990 en daar is beperkings op die vang van die spesie.

Sien ook

Eksterne skakel

Bronne

Tags:

Stompstertkabeljou VoorkomsStompstertkabeljou HabitatStompstertkabeljou BewaringStompstertkabeljou Sien ookStompstertkabeljou Eksterne skakelStompstertkabeljou BronneStompstertkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rudi ClaaseLionel MessiImmunologieLewerAardeLys van veltoestandeJaarNasiebouAlliterasieSoutsuurGriepChemiese elementDiepaartromboseUKhahlamba-DrakensbergparkLys van elemente volgens simboolTransatlantiese slawehandelLodewyk XVI van FrankrykGoudElon MuskJavaScriptNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVrouOos-KaapKoolstofdioksiedHondeklipbaaiWaterstofLeah van NiekerkDemi Lee MooreJode in Suid-AfrikaBywoordOorstromingRekeningkundeSwart menseGawes van die Heilige GeesStilleweHamburgerVerkleinwoordVulvaTierMeeueSkrywerGeslagsgelykheidGroot TrekVolhoubaarheidBosluisbytkoorsEkonomiese sektorMisdaadBybelJeugdagUnie van Suid-AfrikaGenitale vratPornhubEuropaTelkomLugbesoedelingErosieDurbanGroot vyfAngssteuringIntensiewe vormTafelbergWapen van Suid-AfrikaSublimasieMensGoogleGeografie van Suid-AfrikaKrampAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDie Laaste Avondmaal (Leonardo)KitaarRugbyPretoriaDirekte en Indirekte redeDermpoliepAfrikaanse taalleerErektiele disfunksie🡆 More