Stompneus-Penhaai

Die Stompneus-penhaai (Squalus megalops) is 'n haai wat rondom Suid-Afrika en Australië voorkom.

In Engels staan die haai bekend as die Shortnose spiny dogfish.

Stompneus-penhaai
Stompneus-Penhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Squalus
Spesie:
S. megalops
Binomiale naam
Squalus megalops
(Macleay, 1881)
Stompneus-Penhaai
Verspreiding in blou

Voorkoms

Die haai het twee dorsale vinne met die agterste vin wat kleiner is as die voorste vin. Die haai is donkerbruin of grys aan die bokant terwyl dit ligter is aan die onderkant. Die oë het 'n groen skynsel. Dit word tot 78 cm lank en kom tot op 'n diepte van 500 m voor. Die spesie is nog volop in Suid-Afrikaanse kuswaters.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Stompneus-Penhaai VoorkomsStompneus-Penhaai Sien ookStompneus-Penhaai BronStompneus-Penhaai Eksterne skakelStompneus-Penhaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tradisionele literatuurSuid-AfrikaSwaweldioksiedBorskankerMonumentMotorvoertuigBernice WestKriekRasionale getalDuitslandInentingAfrikanerweerstandsbewegingGroepsgebiedewetSinoniemAnglisismeNeurenberg-verhoreAntoniemWoestynAsemhalingNoag se arkBloeddrukTweede Nuwe JaarProvinsies van Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCorioliskragVerenigde KoninkrykWatersuiweringFiksieMassaAfrikaanse TaalmonumentTerracottaleërOranjerivierKolorektale kankerRenaissanceGroot TrekOnderhandelinge om apartheid te beëindigDruiweLetterlike en figuurlike taalgebruikMikro-ekonomieKatoenEkonomiese sektorEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDesmond TutuCheslin KolbeLiefdeSuid-Afrikaanse GrensoorlogEkonomie van Suid-AfrikaMona LisaWitbloedselMane van GalileiSirkelGestremdheidTuberkuloseMediese diagnoseSeksSpelerposisies in rugbyKlimaatveranderingIngenieursweseBelastingHidroëlektrisiteitMisdaadromanFiela se kind (rolprent)VryheidsmanifesMorfologie (taalkunde)Oos-KaapSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeOntbossingAnglo-BoereoorlogOlimpiese SpeleJeuksiekteWapen van Suid-AfrikaTelkomWêreld- Ekonomiese ForumTrekarbeidFranse Rewolusie🡆 More