Stompkophaai

Die stompkophaai (Triaenodon obesus) is 'n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo.

In Engels staan die haai bekend as die Blunthead shark.

Stompkophaai
Stompkophaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Triaenodon

Müller & Henle, 1837
Spesie:
T. obesus
Binomiale naam
Triaenodon obesus
Stompkophaai
Verspreiding
Sinonieme

Carcharias obesus Rüppell, 1837
Triaenodon apicalis Whitley, 1939

Voorkoms

Die haai is lank en slank met die eerste dorsale vin wat se punt wit is. Die tweede dorsale vin en die oë is ook groot. Die snoet is breed en kort. Die haai word tot 210 cm groot.

Habitat en gewoontes

Die haai vreet seekatte, krewe en enige vis wat dit op die riwwe kan kry.

Sien ook

Stompkophaai 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Triaenodon obesus

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Stompkophaai VoorkomsStompkophaai Habitat en gewoontesStompkophaai Sien ookStompkophaai BronStompkophaai VerwysingsStompkophaai Eksterne skakelStompkophaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toestand van materieKonsentrasiekampLys van Afrikaanse digtersMenslike skeletResensieFacebookLiewe HeksieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePeter SnydersKoorsblaarSeptimius AwardsSaartjie BaartmanEmo AdamsMaanHaelYsterKoos du PlessisNiemetaalKanadaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSimon PetrusPolisieTrekarbeidSlag van Cuito CuanavaleSuiwelprodukHeuningbySharpeville-slagtingSelfoonMynbouRobbeneilandBeesFrederik Willem de KlerkAlliterasieKondensasieMeningsverskil oor aardverwarmingGevolge van aardverwarming op oseaneBreingewasDansKankerPinksterTrappe van vergelykingOlifantBreinGautengWikiVlekvrye staalTweede WêreldoorlogGasSkerpioenGeslagsgelykheidLetterlike en figuurlike taalgebruikArmoedeVoorsetselEtniese groepLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTylaBoelieryAandagstreepRob HersovCristiano RonaldoWaarheid-en-versoeningskommissieAgtervoegselBoomIslamitiese StaatDundermStaatstoelaeNeurenberg-verhoreSpierKlein-KarooPretoriaMIVAsiëPaasfeesDigvormRassisme in AfrikaGroot Muur van ChinaRoman🡆 More