Ontlasting

Ontlasting of feses (Latyn: faeces) is die naam vir die onverteerbare reste van die voedsel wat met gereelde tussenposes via die anus uit die derms na die buitewêreld verwyder word (stoelgang).

Alle diere met 'n dermstelsel produseer ontlasting. By soogdiere en die mens bestaan die ontlasting behalwe vir onverteerbare voedselreste grotendeels uit bakterieë (ongeveer die helfte van die massa), afgeskilferde dermwandselle (tot 10 g per dag) en enkele stowwe wat deur die liggaam in die derm afgeskei word, soos galkleurstowwe. Sonder galkleurstowwe sou die ontlasting gryswit van kleur wees.

Ontlasting
Ontlasting van 'n perd

Sien ook

Tags:

AnusBakterieDierGramLatynMassaSoogdierStoelgangVoedsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieRobbeneilandProteïenCarles PuigdemontKanadaGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKaapse florarykMIVVolhoubare ontwikkelingLeierBosluisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyToekoms van die AardeKewerWinterLys van politieke partye in Suid-AfrikaDesmond TutuKoppeltekenSlangGoogle MapsBeesvleisKookpuntLys van elemente volgens simboolKasteel die Goeie HoopFrederik Willem de KlerkLeesVoëlKindersiektesVarkgriepBewaringstatusSkoenlapperToestand van materieIndiëTussenwerpselTransatlantiese slawehandelNaaldekokerAkuutGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogJagluiperdBruto binnelandse produkOrrelWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkerpioenAnale kankerWiskundeKlavierDermpoliepGoudCheslin KolbeGautengOrgasmeReënvalbepalingWeeluisLettergreepDemi Lee MooreDonkieGroot Muur van ChinaMaanDrakensbergeKongo-krisisSelfmoordKommunikasieDriedimensioneelAvbobMagsverheffingMiddelmisbruikEkonomiese sektorAandagstreepKeramiekKondensasieNederlandMikro-ekonomieNeonGloeilampEufemismeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022🡆 More