Stian Bam

Stian Bam is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy is een van die jonger geslag akteurs wat sonder die beskerming van die eertydse streeksrade uit vryskutwerk ’n bestaan moet maak. Hy is ’n sterk akteur en is gereeld in aanvraag by regisseurs soos Marthinus Basson, Nicola Hanekom, Brink Scholtz, Juanita Swanepoel en Jaco Bouwer. Hy het onder ander in Nicola Hanekom se Lot en Babbel gespeel, in Ingrid Winterbach se Spyt (onder regie van Brink Scholtz), asook talle ander stukke. Hy het die hoofrol in kykNET se reeks Die Bolandmoorde vertolk.

Stian Bam
Geboorte 27 Mei 1977
Walvisbaai
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bam is op 27 Mei 1977 in Walvisbaai gebore en het drama aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Hy is op 28 Maart 2009 met Truda Serfontein getroud. Die egpaar het twee kinders, 'n seuntjie en 'n dogtertjie. In 2020 het hy verklaar hulle skei.

Filmografie

  • My Father's War, 2016 as David Smit
  • Uitvlucht, 2016
  • Modder en bloed, 2016 as Willem Morkel
  • Die laaste tango, 2013 as Christoffel Basson
  • Verraaiers, 2013 as Gerrie Jacobs
  • 7de Laan 2008–2009 (TVreeks) as Dawid Greef
  • Fees van die ongenooides, 2008 as Petrus Minter (TV-reeks)

Verwysings

Tags:

AkteurJaco BouwerKykNETMarthinus BassonNicola HanekomSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewasboerdery in Suid-AfrikaLeestekenSkisofrenieGeslagDikdermLidwoordVryheidsmanifesBorskankerKunselementeOntbossingDuitslandWikimedia-stigtingMensSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeRuslandMateriaalDroogteSuid-Afrikaanse randBloeddrukMarsGalileo GalileiEreksieSonpaneelKaaps-Hollandse stylCorioliskragWerkersdagLys van Afrikaanse skrywersAustraliëSuid-Afrika-WetSpelerposisies in rugbyDiarreeApokriewe boekeTuberkuloseHigiëneVerbondsarkWeer (meteorologie)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansAarde se atmosfeerAntisemitismeJan van RiebeeckVerenigde State van AmerikaGestremdheidKriekKlimaatveranderingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVermenigvuldigingVierkantswortelHannes van WykLetterlike en figuurlike taalgebruikJohannesburgHomofoonWaterbesoedelingGetalHeupvervangingLetterkundeSpoorvervoer in Suid-AfrikaResensieSeevlakWitbloedselPornografiese subgenresDruiweOligopolieLys van visseWeervoorspellingKlimaatNamibiëKommunismeAluminiumGeskiedenis van die BoererepubliekeKinderregteKonsonantHamburgerSosiale mediaDeelwoordLys van musiekinstrumente🡆 More