Sterretjierysbos: Plantspesie

Die Sterretjierysbos (Cliffortia nitidula) is 'n klein boom wat op bergagtige plekke voorkom en kan tot 6 m hoog word.

Dit groei op klipperige plekke, in rivierhabitatte en aan woudrande vanaf die Wes-Kaap, via Lesotho en Eswatini tot by die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie kom ook voor in Angola, Burundi, Kenia, Malawi, Rwanda, Tanzanië, Uganda en Zambië.

Sterretjierysbos
Sterretjierysbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. nitidula
Binomiale naam
Cliffortia nitidula
(Engl.) R.E.Fr. & T.C.E.Fr., (1923)
Sinonieme
  • Cliffortia linearifolia var. nitidula Engl.

Die plant het drie subspesies:

  • Cliffortia nitidula var. angolensis (Weinm.) Brenan
  • Cliffortia nitidula subsp. nitidula
  • Cliffortia nitidula subsp. pilosa Weim.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis (vakgebied)ApartheidWoordLien se lankstaanskoeneGrootste rampe in Suid-AfrikaPretoriaVulvaOplossing (chemie)MierFibonacci-reeksVoortrekkersRugbySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SinkVincent van GoghSoortnaamBloedvergiftigingKankerInsekPoësieBloutongsiekteSuid-SothoOntwerpWayde van NiekerkDie ontstaan van die dramaMensVoedselkettingWerkersdagVulkaanTweede VryheidsoorlogWaterbesparing in Suid-AfrikaGeboorteSamestellende afleidingJan van RiebeeckSokkerDierKoos BekkerDurbanSkoolLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJeuksiekteSeekoeiMagneetLoodVioolSeksualiteitGewone breukeEngelsRoofdierMateriaalVryheidsmanifesHeupBernice WestHipoteseHeupvervangingAartappelHoofkarakterBraaiBeaufortskaalNazi-DuitslandElektrodeLionel PetersonMoedersdagSirkusPersentasieSelfmoordSint JorisdagLetterlike en figuurlike taalgebruikAfrikaanse TaalmonumentSamestellingBynierWikimedia-stigtingSpysverteringstelsel20ste eeu🡆 More