Steroog-Papegaaivis

Die Steroog-papegaaivis (Calotomus viridescens) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Star-eye parrotfish.

Steroog-papegaaivis
Steroog-Papegaaivis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
(Rafinesque, 1810)
Genus:
Calotomus

(Gilbert, 1890)
Spesie:
C. viridescens
Binomiale naam
Calotomus viridescens
Sinonieme
  • Callyodon viridescens (Rüppell, 1835)
  • Calotomus spinidens (non Quoy & Gaimard, 1824)
  • Scarus viridescens (Rüppell, 1835)

Voorkoms

Steroog-Papegaaivis 
Pienk strepe wat van die oë uitstraal.

Die vis se kop, lyf en vinne is blougroen of bruin met onreëlmatige pienk of wit kolletjies op. Die dominante mannetjie se kop is groen met pienk strepe wat in die vorm van ster vanaf die oë uitstraal en daar is ook drie pienk strepe oor die snoet. Daar is partykeer klein pers kolletjies bokant die pektorale vinne. Die vis word tot 50 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe, seegras beddings en sanderige areas wat digte alge het in water wat 2 – 27 m diep is. Die vis vreet hoofsaaklik alge en seegras.

Sien ook

Steroog-Papegaaivis 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Calotomus viridescens

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Steroog-Papegaaivis VoorkomsSteroog-Papegaaivis HabitatSteroog-Papegaaivis Sien ookSteroog-Papegaaivis BronSteroog-Papegaaivis VerwysingsSteroog-Papegaaivis Eksterne skakelSteroog-Papegaaivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JavaScriptMassaAfrikaansNatuurVormTrappe van vergelykingAlliterasieKunsSharpeville-slagtingHerfsEkotoerismeSkisofrenieIngenieursweseNeurenberg-verhoreOrtopedieSwartbewussynsbewegingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPerdNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGroepsgebiedewetSonOu Apostoliese KerkSamestellende afleidingAnglo-BoereoorlogSnaarinstrumentPankreasGrondwet van Suid-AfrikaSleutel (musiek)Wieg van die MensdomFiela se kind (rolprent)Desimale breukeLandbouVolstruisLys van Griekse mitologiese figureSelfkonsepPrimêre sektor van die ekonomieKrokodilSeekoeiSkilpadJagluiperdHartversakingGezina, PretoriaGriekwa-AfrikaansProteïenGenadedoodBreinvliesontstekingHemelvaartsdagMIVUnie van Suid-AfrikaMoslemLys van elemente volgens simboolWaarheid-en-versoeningskommissiePornhubSpoorvervoer in Suid-AfrikaVeelvoudige sinBrandmondsindroomSelfvertroueKaapse florarykDiamantWoordeboekSneeuVoorsetselCovid-19-pandemieAborsieDruiweFranse RewolusieNetbalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Geskiedenis van Suid-AfrikaSiya KolisiHindoeïsmeKoue OorlogPoesOlimpiese SomerspeleSonkragDemi Lee MooreBosluisbytkoors🡆 More