Steroog-Lipvis

Die steroog-lipvis (Paracheilinus hemitaeniatus) is 'n vis wat voorkom langs die kus van Madagaskar en KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Starry-eyed wrasse.

Steroog-lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Paracheilinus
Spesie:
P. hemitaeniatus
Binomiale naam
Paracheilinus hemitaeniatus
Randall & Harmelin-Vivien, 1977

Identifikasie

Die vis word tot 9 cm lank. Dit het 'n lang lyf. Die volwasse mannetjies het 'n pienkerige lyf en daar is 'n geel area agter die pektorale vinne wat gevolg word met kort pers strepies.

Hulle leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 20 tot 50 m diep is. Hulle is alleenlopend of kom in klein groepies voor wat bestaan uit verskeie wyfies en een mannetjie. Die visse vreet soöplankton en klein ongewerweldes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Steroog-Lipvis IdentifikasieSteroog-Lipvis Sien ookSteroog-Lipvis Eksterne skakelSteroog-Lipvis BronSteroog-Lipvis VerwysingsSteroog-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Faf de KlerkKindermishandelingRefentse MorakeSwartbewussynsbewegingWeskusHoofkarakterSirkusStaatstoelaeWoordeboek van die Afrikaanse TaalFinale OplossingInligtingN.P. van Wyk LouwOntdekking van goud in Suid-AfrikaRumatoïede artritisAfrikaanse TaalmonumentEkonomieVulkaanWiskundige terminologieLys van landeLys van myne in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersDoelwitKaartMark (ekonomie)Mynbedryf van Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSkaakWaterpokkiesBernice WestGeskiedenis van Suid-AfrikaDundermBlack SashVoortrekkermonumentTransatlantiese slawehandelSkooluniformVoëlPeriodieke tabelPretoriaZoeloesNarsistiese persoonlikheidsteuringTolla van der MerweIdioomChemiese verbindingGoogleOlifantSendelingposisieToerismeMasturbasieKweekhuiseffekBrongitisOlimpiese Somerspele 2024VlinderMuskietWeeluisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNeerslagLemoenSinkBevolkingsafnameLys van Afrikaanse digtersGeprosesseerde kosAtoomLys van Suid-Afrikaanse digtersUnited Democratic FrontBeroertePlastiekLiefdeMIVRivierNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMagneetLuiperdIndiëWaterWikiquoteBurgerregteWerkersdagWhatsAppKanada🡆 More