Grysborssterretjie

Die Grysborssterretjie (Sterna vittata) is 'n redelike algemene wintertrekvoël na kuswater in Suider-Afrika, hoofsaaklik die Oos- en Wes-Kaap.

Die wêreldbevolking is sowat 50 000 pare en die streekbevolking is net groter as 15 000 pare. Die voël is 34 – 40 cm lank, weeg 110 - 170 g en het 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Antarctic Tern.

Grysborssterretjie
Grysborssterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. vittata
Binomiale naam
Sterna vittata
Gmelin, 1789

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Grysborssterretjie FotogaleryGrysborssterretjie Sien ookGrysborssterretjie BronGrysborssterretjie VerwysingsGrysborssterretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapVars waterE-posErosietipesMenseregteGrondwet van Suid-AfrikaVryheidsmanifesSpringbokWiskundeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSydneyGautengMaatskappyLys van musiekinstrumenteTweede Nuwe JaarRina HugoWikipediaVlekvrye staalGrondSelakantJavaScriptArmoedeverligtingGeskiedenis van die BoererepubliekeAarde se atmosfeerJan van TonderLeonardo da VinciAustraliëKarooDriehoekNatuurrampPretoriaLangste woordAardverwarmingLys van elemente volgens simboolMonopolieStereotipeSuiwelprodukVerkragtingDemokratiese AlliansieReënspinnekopAssonansieVioolDemografie van Suid-AfrikaInsekKrieketWiskundige terminologieLenteHannes van WykPenisInstagramMigrasie van diereLoftus MaraisNoag se arkJaarTsoenamiSatellietErfenisdag (Suid-Afrika)RomanPlae van EgipteVerkoueDemokrasieAtmosfeerLeierNamibiëDramaD.J. OppermanArabies-Israeliese konflikKaapstadse waterkrisis 2015-2018GenadedoodSpinnekopMetaalDiepaartromboseDuitse maselsFilosofieSmaakWoordMIV🡆 More