Kerguelenseeswael

Die Kerguelenseeswael (Sterna virgata) is seeswael wat in die Marion- en Prins Edward-eilande leef.

Die voël is 31 cm lank en vreet insekte wat hulle op oop grasvlaktes vang. Dit staan ook bekend as die Kerguelensteretjie en in Engels staan die voël bekend as die Kerguelen tern.

Kerguelenseeswael
Kerguelenseeswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. virgata
Binomiale naam
Sterna virgata
Cabanis, 1875

Identifikasie

Die voël is donkerder grys as die Arktiese sterretjie. Die stert is grys, onder die vlerke is dit ook grys en die snawel is korter en smaller. Die jong voël is donkerder en duideliker gestreep as die jong Grysborssterretjie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kerguelenseeswael IdentifikasieKerguelenseeswael Sien ookKerguelenseeswael BronKerguelenseeswael VerwysingsKerguelenseeswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkotoerismePoësieElektroniese of digitale mediaLongVerantwoordelikheidVryheid van spraakLys van myne in Suid-AfrikaGroepsdrukSiya KolisiIngrid JonkerMynbedryf van Suid-AfrikaRooikatHarry PotterAboriginesNelson MandelaLeonardo da VinciIronieOos-KaapLys van kinderspeletjiesJakkalsMaroela MediaLidwoordKaartGeskiedenis van Suid-AfrikaRonelda KamferOorstromingWayde van NiekerkPampoentjiesGriepMaagsweerKoue OorlogTandbederfHerfsKlimaatHeuningbySkerpioenTuberkuloseMiskruierSeksismeWaterbesparing in Suid-AfrikaAsiëLys van nedersettings in Suid-AfrikaBek-en-klouseerMeettegniekGeslagsgelykheidArmoedeverligtingIndiëWater (molekuul)EkostelselWeer (meteorologie)Karlien van JaarsveldWolkDesimale breukeSelfmoordZoeloesSaartjie BaartmanGewone breukeStellenboschSkaakTropiese sikloonOnderhoudSikloonHoofpynOrthopteraWaterbesoedelingThys die BosveldklongErns GrundlingVerdampingOogproblemeSebraPussy RiotWerkwoordJo BlackKinderregteGalileo GalileiJohannesburgTradisionele Afrika-medisyne🡆 More