Gewone Sterretjie

Die Gewone sterretjie of Gewone seeswael (Sterna hirundo) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom.

In Engels staan die voël bekend as die Common tern.

Gewone sterretjie
Gewone Sterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. hirundo
Binomiale naam
Sterna hirundo
Linnaeus, 1758
Gewone Sterretjie
Sterna hirundo hirundo

Voorkoms

Die Gewone sterretjie is 'n mediumgrootte grys voël met 'n wit onderkant en 'n swart mus. Die snawel word rooi met 'n swart punt gedurende broeityd. Die voël lyk amper soos die Arktiese sterretjie (Sterna paradisaea) maar die pote en snawel is langer.

Habitat en gewoontes

Die voël vang vis aflandig en slaap op strande en riviermondings. Dit is 'n groepsvoël en word aangetref in die geselskap van meeue en ander sterretjies. Hulle broei in Europa of noordelike Asië en arriveer in die Suidelike Halfrond in die lente en somer.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Gewone Sterretjie VoorkomsGewone Sterretjie Habitat en gewoontesGewone Sterretjie Sien ookGewone Sterretjie BronneGewone Sterretjie VerwysingsGewone Sterretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinkThys die BosveldklongSuid-Afrikaanse GrensoorlogMosesYstervarkHemelBesemSlag van BloedrivierVoëlAdolf HitlerBorsVlinderWaterstofTropiese sikloonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieEnsiklopedieOrgasmeDistrik SesKunstenaarGrondwet van Suid-AfrikaRooibokSeksismeRomanLionel MessiKongo-krisisDonderstormBelgiëIntensiewe vormRassismeEmo AdamsKlereAfrikaanse woordelys en spelreëlsWetenskaplike klassifikasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDemi Lee MooreLys van Kaapstad se voorstedeLettergreepVerdampingTuberkuloseLien se lankstaanskoeneGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOmgewingsbeheerPolisieAfkappingstekenProstaatklierVaginaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBateAfvalbestuurVrystaatHartaanvalHeupKweekhuisgasAfrikaansPaddaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGautengElandréAnilingusAkwariumTuisbladPad na jou hartHomoniemLongMenstruasieMaatskappyWetenskapMobutu Sese SekoEskomFanie ViljoenGalileo GalileiWinnie Madikizela-MandelaBreinkaartEkotoerismeFamilie (verwantskap)🡆 More