Langstertroofmeeu

Die Langstertroofmeeu (Stercorarius longicaudus) is 'n voël wat 'n somer besoeker is aan die Suid-Afrikaanse kus.

Die voël is skaars naby land en staan in Engels bekend as die Long-tailed jaeger.

Langstertroofmeeu
Langstertroofmeeu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Stercorarius
Spesie:
S. longicaudus
Binomiale naam
Stercorarius longicaudus
(Vieillot, 1819)
Langstertroofmeeu
Stercorarius longicaudus

Voorkoms

Die voël het 'n vlerkspan van 1 - 1.1 m, word tot 38 cm lank en weeg 250 - 400 gram.

Subspesies

  • Stercorarius longicaudus longicaudus
  • Stercorarius longicaudus pallescens

Sien ook

Langstertroofmeeu 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Stercorarius longicaudus

Bron

Verwysings

Tags:

Langstertroofmeeu VoorkomsLangstertroofmeeu SubspesiesLangstertroofmeeu Sien ookLangstertroofmeeu BronLangstertroofmeeu VerwysingsLangstertroofmeeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMynbouMaatskappyNasionalismeMuskeljaatkatKartografieHolocaustMarie AntoinetteHartKlavierEienaamAbstraksie (rekenaarwetenskap)Kasteel die Goeie HoopDistrik SesAfrikaansJohannes MeintjesMenseregtedagKonjunktivitisWeerfrontAfrikaanse woordelys en spelreëlsSokkerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAanpassingskapasiteitMuishondIndustriële RevolusieKrokodilVoedselkettingFilistyneLetterkundeWikiquoteSydneyNatuurlike hulpbronKoedoeGrondsoorteGeskiedenis van Suid-AfrikaTuberkuloseFisiese oefeningKindermishandelingVryheidsmanifesBloedsomloopstelselKameelperdSeksuele opwekkingSatellietfotoAlkoholismeVlagterminologieWêreldwye webPizzaAfro-AmerikanersLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoppeltekenLys van kleureAsemhalingGenadedoodE-posKitaarInnes en Franna BenadéBeleggingBeurtkragEngelandVergelykings (taalkunde)Peach van PletzenBeeldspraakApostoliese GeloofsbelydenisKappie (skryfteken)AkroniemKalenderStikstofJo BlackMonopolieKoolhidraatVolstruisSonpaneelHefboomInfeksie🡆 More