Stephen Edward Ambrose (* 10 Januarie 1936 – † 13 Oktober 2002) was 'n Amerikaanse geskiedkundige, en biograaf van die voormalige Amerikaanse Presidente Dwight D.
Eisenhower">Dwight D. Eisenhower en Richard Nixon. Hy was 'n professor in geskiedenis by die Universiteit van New Orleans en die skrywer van vele gewilde Amerikaanse geskiedenisboeke.
Stephen Edward Ambrose | |
---|---|
Gebore | 10 Januarie 1936 |
Sterf | 13 Oktober 2002 (op 66) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer, biograaf, historikus |
Daar was eertyds beweringe van plagiaat teen Ambrose gerig, asook kritiek betreffende onakkuraathede in sy werk. In 'n resensie van To America: Personal Reflections of an Historian vir die New York Times het William Everdell egter geskryf dat "hy sekerlik beter verdien het van sommige van sy afgunstige tydgenote"
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Stephen E. Ambrose, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.