Stempel: Deel van 'n blom

Die stempel van ’n blomplant is deel van die voortplantingsorgane van die blom.

Dit is die deel van die stamper wat stuifmeel opvang en dit is waar die stuifmeel ontkiem. Die stempel is dikwels taai en op verskeie maniere aangepas om die stuifmeel op te vang en te behou – soos met hare, lobbe, knoetse ens.

Stempel: Deel van 'n blom
Die stempel van ’n Geranium macrorrhizum.
Stempel: Deel van 'n blom
Die stempel van ’n mielie, bekend as ’n "baard".

Die stuifmeel word oorgedra deur die wind, insekte of ander diere of in seldsame gevalle water. Slegs ’n spesifieke kombinasie van stuifmeelkorrels en stempel lei tot bevrugting.

Stempels wissel in vorm van lank en slank tot rond en veeragtig.

Blomstyl

Die blomstyl verbind die stempel met die vrugbeginsel. Style is altyd buisvormig – kort of lank – en kan oop of toe wees. Stuifmeelbuise groei deur die styl om die saadknoppies te bereik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BlomStamperStuifmeel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkuutSokkerGloeilampTsoenamiVoegwoordWebjoernaalNederlandTweede WêreldoorlogWaterGeweldKoos du PlessisNiersteenOranje-VrystaatLidwoordWaarheid-en-versoeningskommissieRenaissanceAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameIndustriële RevolusieSpysverteringstelselSteve BikoConsolidated B-24 LiberatorBoomBeroerteKookpuntPaasfeesToekoms van die AardePersPuberteitTelevisieVolhoubaarheidMuskeljaatkatAandagstreepAgtergrond (narratief)AboriginesMaagWolfKlimaatKlein-KarooAalwynBeesBloemfonteinWikiquoteDolfynLenteNeonInfeksieAardeVrouInsekOntdekking van goud in Suid-AfrikaProteïenShakaLarry PageGrondbesoedelingTuisbladChristendomWoestynWater (molekuul)Reg tot ‘n gesonde omgewingLys van landeAlkoholismeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPornhubLandbou in Suid-AfrikaMaatskappySelfstandige naamwoord3D-rolprentKeramiekLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKarooLongontstekingDonkie🡆 More