Stemlose Palataal-Velêre Frikatief

Die stemlose palataal-velêre frikatief (ook stemlose dorso-palataal-velêre frikatief, stemlose postalveolaar en velêre frikatief, stemlose medegeartikuleerde velaar en palatoaalveolêre frikatief) is 'n term wat vir 'n reeks soortgelyke klanke wat in meeste dialekte van Sweeds gebruik word om die foneem /ɧ/ uit te spreek.

In Sweeds, word dit baie keer die sje-klank genoem, gegrond op een of meer van die algemene spellings wat in Sweedse ortografie gebruik word. Onder die mees opmerklike eienskappe van die klanke is dat hulle baie soortgelyke akoestiese eienskappe het en duidelike herkenbare labialisasie vertoon. Die IFA simbool vir die klank gebruik word in die amptelike tabelle van die Internasionale Fonetiese Assosiasie beskryf as 'n "gelyktydige ʃ en x", maar nie alle fonetici stem hiermee saam nie.

Stemlose palataal-velêre frikatief (tussen a's)

Die klank herinner aan die Nederlandse of Duitse ch wat op e óf i volg, soos in ich.

Verwysings

Tags:

FoneemInternasionale Fonetiese AlfabetOrtografieSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieNatuurbewaringAfrikaanse woordelys en spelreëlsBosluisbytkoorsSeksueel oordraagbare infeksieKriekDawidGeslagAalwynBloedvergiftigingFiksieBaarmoederVerstedelikingPlantHidroëlektrisiteitLys van veltoestandeAdolf HitlerSwart nasionalismeJan van RiebeeckWerkersdagOnomatopeeRefentse MorakeJannie du ToitGrondwet van Suid-AfrikaIgtiologieKoos du PlessisIvan ZimmermannGrootste rampe in Suid-Afrika2024 Chinese Grand PrixSeksJudaïsmeNG gemeente JansenvilleKoorsNeurenberg-verhoreWindkragJames AlexanderHemelBesemMaagdelikheidHoofstadWiskundige terminologieRooibokLys van Afrikaanse rolprenteTwaalf Stamme van IsraelOmtrek, oppervlakte en volumeDrinkwatervoorsieningRepubliek van Zoid AfrikaFrankrykYstervarkWoordsoortSkisofrenieAmandelPlastiekBipolêre gemoedsteuringJansenvilleTandbederfBloedingMensHerfsVergelykings (taalkunde)EnsiklopedieSaldanhaSias ReineckeSkerpioenAfleiding (taalkunde)Lys van landeGasMenslike seksuele gedragLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesGrondsoorteSwemPrimêre sektor van die ekonomieVersamelnaamBurgerregteMalariaAfrikaansLuislange🡆 More