Stefka Kostadinova

Stefka Kostadinova van Bulgarye is etlike jare reeds die wêreldrekordhouer in hoogspring vir vroue.

Sy het dit op 30 Augustus 1987 in Rome opgestel met 'n sprong van 2,09 meter.

Stefka Kostadinova
Stefka Kostadinova
Volle naam Stefka Georgieva Kostadinova
Nasionaliteit Bulgaar
Geboortedatum 25 Maart 1965 (1965-03-25) (59 jaar oud)
Geboorteplek Plovdiv, Bulgarye
Hoogte en gewig 1,8 m     60 kg
Uitgetree 1997
Huidige amp President: Bulgaarse Olimpiese Komitee
Sportdissipline Hoogspringatleet
Afrigter Nikolay Petrov
Beste prestasie Wêreldrekordhouer in hoogspring vir vroue
Wêreldkampioenskap Wenner in Rome, 1987  
Olimpiese kampioen Goud in Atlanta, 1996
Eggenoot Nikolai Popvasilev (get. 2007)

Gedurende haar internasionale loopbaan het sy vele kere die hoogste louere ingeoes, waaronder goud tydens die 1996 Olimpiese Spele in Atlanta. Gedurende die 1997-seisoen moes sy haar egter onttrek weens 'n kuitbesering aan die linkerbeen, wat haar na twee operasies gedwing het om uit te tree.

Op 11 November 2005 is sy tot president van die Bulgaarse Olimpiese Komitee verkies, met 42 stemme teenoor die 38 van Svetlana Otsetova.

Persoonlike rekord

Item Prestasie Datum Plek
Hoogspring (opelug) 2,09 m (wêreldrekord) 30 Augustus 1987 Rome
Hoogspring (binnenshuis) 2,06 m 20 Februarie 1988 Pireás

Medaljes

  • 1985: Stefka Kostadinova  Wêreldkampioenskap vir binnenshuise atletiek – 1,97 m
  • 1985: Stefka Kostadinova  Wêreldbeker – 2,00 m
  • 1985: Stefka Kostadinova  IAAF Grand Prix – 2,00 m
  • 1985: Stefka Kostadinova  Europese beker – 2,06 m
  • 1985: Stefka Kostadinova  Europese kampioenskap – 1,97 m
  • 1985: Stefka Kostadinova  Memorial Van Damme – 2,04 m
  • 1986: Stefka Kostadinova  Welwillendheidspele – 2,03 m
  • 1987: Stefka Kostadinova  Europese beker – 2,00 m
  • 1987: Stefka Kostadinova  Wêreldkampioenskap vir binnenshuise atletiek – 2,05 m
  • 1987: Stefka Kostadinova  Wêreldkampioenskap – 2,09 m
  • 1987: Stefka Kostadinova  IAAF Grand Prix – 1,99 m
  • 1987: Stefka Kostadinova  Europese kampioenskap – 1,97 m
  • 1988: Stefka Kostadinova  Olimpiese Spele – 2,01 m
  • 1988: Stefka Kostadinova  Europese kampioenskap – 2,04 m
  • 1989: Stefka Kostadinova  Wêreldkampioenskap vir binnenshuise atletiek – 2,02 m
  • 1991: Stefka Kostadinova  IAAF Grand Prix – 2,00 m
  • 1991: (6de plek) Atletiek Wêreldkampioenskap – 1,93 m
  • 1992: Stefka Kostadinova  Europese kampioenskap – 2,02 m
  • 1992: (4de plek) Olimpiese Spele – 1,94 m
  • 1993: Stefka Kostadinova  Wêreldkampioenskap vir binnenshuise atletiek – 2,02 m
  • 1993: Stefka Kostadinova  IAAF Grand Prix – 1,98 m
  • 1994: Stefka Kostadinova  Europese kampioenskap – 1,98 m
  • 1995: Stefka Kostadinova  Wêreldkampioenskap – 2,01 m
  • 1996: Stefka Kostadinova  Olimpiese Spele – 2,05 m
  • 1996: Stefka Kostadinova  Europese beker – 1,94 m
  • 1997: Stefka Kostadinova  Wêreldkampioenskap vir binnenshuise atletiek – 2,02 m

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

198730 AugustusBulgaryeHoogspringRome

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraGrondsoorteDesimale breukeVergelykings (taalkunde)MiljardAfrikaanse WikipediaGeloftedagMaatskaplike verantwoordelikheidKolitisGeslagLieweheersbesieWinnie Madikizela-MandelaJudaïsmeVerenigde State van AmerikaUnie van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseVormNarsistiese persoonlikheidsteuringGedigLys van visseBybelVermenigvuldigingJohannesburgKasteel die Goeie HoopRenteBreinkaartAardkorsOrgasmeDuitslandLenteBesoedelingMuskietTelkomOlimpiese SpeleTamatieWiki CommonsWiskundeOmgewingsbeheerKlimaatsverandering in AfrikaSelJodeKonjunktivitisDiatomiese molekuulLys van Nederlandse skildersMartin Luther King jr.AtletiekNoord-KaapDepressie (gemoedstoestand)Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HoenderGewasboerdery in Suid-AfrikaTreinHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAnrich HerbstRegeringByvoeglike naamwoordProvinsies van Suid-AfrikaAkuutKoperEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaCleopatra VIINarsismeBloeddrukKrygkorIronieSoweto-opstandMierWeer (meteorologie)Steenkool in Suid-AfrikaMeeueNatuurlike hulpbronGroepsgebiedewet🡆 More