Steenbokskeerkring: Breedtegraad wat op ongeveer 23½° S om die aarde strek

Die Steenbokskeerkring (Engels: Tropic of Capricorn) is 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° S om die aarde strek (huidige ligging is: 23° 26′ 16″ S).

Die naam is afgelei van die sterrebeeld Steenbok, 'n teken in die diereriem. Die Steenbokskeerkring word ook soms die suidelike keerkring genoem.

Steenbokskeerkring: Breedtegraad wat op ongeveer 23½° S om die aarde strek
Die rooi lyn dui die steenbokskeerkring aan.
Steenbokskeerkring: Breedtegraad wat op ongeveer 23½° S om die aarde strek
Die plek waar die Steenbokskeerkring deur die Krugerwildtuin loop, op die hoofpad tussen Mopani en Shingwedzi
Steenbokskeerkring: Breedtegraad wat op ongeveer 23½° S om die aarde strek
Die Steenbokskeerkring in Namibië

Die Steenbokskeerkring merk die suidelikste breedtegraad waarop die son eenmaal per jaar loodreg oor staan. Dit gebeur tydens die sonstilstand, ongeveer 22 Desember, en dui die middel van die somer in die Suidelike Halfrond aan.

Die Steenbokskeerkring loop deur die volgende lande (van wes na oos gelys):

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AardeBreedtegraadDiereriemEngelsSteenbok (sterrebeeld)Sterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IndiëJapanSlukdermPubiese hareIdioomHoërskool NoordheuwelGeskiedenis van AfrikaansBarionPankreasMielieKolorektale kankerOraniaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Aarde se atmosfeerGeorgiese nasionale rugbyspanGoogle MapsFredi NestCristiano RonaldoThabo MbekiPlae van EgipteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Auschwitz-konsentrasiekampKappie (skryfteken)RussiesZuid-Afrikaansche RepubliekHadjSleurkragEreksieMaselsSamestellende afleidingBaarmoederEuropese RugbykampioenskapOrale seksSpysverteringstelselMusieksimboleVoorsetselWladimir PoetinInfeksieKrokus Stadsaal-aanvalJannie du ToitAntoniemOrkaan GustavLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierJada FireOntsteking (geneeskunde)HoofpynByvoeglike naamwoordMarie PentzMangelLLys van ingelyfde NG gemeentesBreinAarverkalkingPtolemeusKasteel die Goeie HoopModernismeJeugdagXhosaSuid-Afrikaanse InkomstediensOrgasmeErfenisDerrickSenuweestelselGeslagsorgaanTonnels van Củ ChiLys van Griekse mitologiese figureOlimpiese godeGeslagAmalia UysBloeddrukOlifant🡆 More